Stukkies Chords by Twee

Stukkies by Twee

Chords

Rate for accuracy
🎸
0/5 ( votes)
Transpose
Font
Key: Em

Vers 1:
Em     C            G
Kom ek gee vir jou die maan,
Em      C            G
dan kyk ons waar ons dan staan.
Em      C             G
Daar is nog fotos wat ek wil neem
Em            C       G
en ek wil jou teenwoordigheid leen.
C                Em         G
Daar lΓͺ stukkies van ons in Doringbaai,
C                Em     G
daar lΓͺ stukkies in die Kaap.
             C        Em    G
Ek dink daai haan het nou alweer gekraai,
    C      Em        D
ons sal ’n plan moet maak.

Koor:
Em
Ons sal tyd spandeer,
C
ons sal kommunikeer
G                  D
As jy weer sal vra dan sΓͺ ek jou.
           Em
Ek het jou afgeskiet,
                        C
maar dit was als vir my nuut
      G                          D
En ek weet dis nou seer maar die tyd sal genees.
Vers 2:
Em     C              G
Kom ek gee vir jou my hand,
Em          C      G
dan kies jy dalk my kant.
Em      C             G
Daar is nog fotos wat ek wil neem
Em            C       G
en ek wil jou teenwoordigheid leen.
C                Em         G
Daar lΓͺ stukkies van ons in Doringbaai,
C                Em     G
daar lΓͺ stukkies in die Kaap.
             C        Em    G
Ek dink daai haan het nou alweer gekraai,
    C      Em        D
ons sal ’n plan moet maak.

Koor:
Em
Ons sal tyd spandeer,
C
ons sal kommunikeer
G                  D
As jy weer sal vra dan sΓͺ ek jou.
           Em
Ek het jou afgeskiet,
                        C
maar dit was als vir my nuut
      G                          D
En ek weet dis nou seer maar die tyd sal genees.

Brug / Herhaling:
C                Em         G
Daar lΓͺ stukkies van ons in Doringbaai,
C                Em     G
daar lΓͺ stukkies in die Kaap.
             C        Em    G
Ek dink daai haan het nou alweer gekraai,
    C      Em        D
ons sal ’n plan moet maak.

Koor: (herhaal)
Em
Ons sal tyd spandeer,
C
ons sal kommunikeer
G                  D
As jy weer sal vra dan sΓͺ ek jou.
           Em
Ek het jou afgeskiet,
                        C
maar dit was als vir my nuut
      G                          D
En ek weet dis nou seer maar die tyd sal genees.
Em
Ons sal tyd spandeer,
C
ons sal kommunikeer
G                  D
As jy weer sal vra dan sΓͺ ek jou.
           Em
Ek het jou afgeskiet,
                        C
maar dit was als vir my nuut
      G                          D
En ek weet dis nou seer maar die tyd sal genees.

Stukkies Chords Info

Stukkies Chords by Twee
Published:
Last Updated:
Chords: Em, C, G, D