Hey Soetlief Chords by Twee

Hey Soetlief by Twee

Chords

Rate for accuracy
🎸
0/5 ( votes)
Transpose
Font
🎸 Intro: 

B  Fm  B/Cm  B  B  F/Fm  Gm  B
B  Fm  B/Cm  B  B  F/Fm  Gm  B

🎸 Verse:
B            Fm
Hey Soetlief Kan Ons Nou
    B/Cm           B
Die Meeste Hiervan maak
         B             F/Cm
Ons Laat Vaar Die Goed Waaroor
            Gm     B
Ons Dikwels Sondes maak
B         Fm
Sodat Die Engele Weer
B/Cm          B
Langs Ons Kan Staan
       B
En Ons Seker Is Dat
F/Cm             Gm     B
Ons Hierdie Plek Mooier Verlaat
🎸 Chorus: 
Gm            F/Fm
   Kyk Ek Sal Elke Keer
       B
My Oog Verloor
          B
En Myself Reg Maak Vir
          Gm
Nog 'n Sondood
           F
Al Het Die Ruikers
            B/Cm
In Jou Hart Verlep
           B
Dink Jy Regtig Iemand
             Gm
Gaan Ons Kom Red

           B
Of Het Ons Al Ons Klappers
       F
Uit Geskiet
           B
Of Met Ons Werk Kan Ons
            Gm
Die Roem Wegneem
            B
Want Ek Sal My Donderweer
        F
Oor Jou Breek
          B
Ek Sal My Dagbreek Vir Jou Gee

🎸 Verse:
B            Fm                   B
Hey Soetlief Kan Jy Weer
   B         F
My Skadu Kom Versier
     B
Ek's Benoud Agter
    F           Gm      B
Die Tralies Van Hierdie Muur
   B           Fm
En Dan Kan Ons Net Weer Gou
    B/Cm       B
Ons Lewens Kom Vier
           B          F/Fm
Want Dinge Lyk Vir My Benoud
         Gm    B
As Jy My So Aangluur

🎸 Chorus: 
Gm
Jy Is In Die Hemel
F
Ek Dink Jys Net Simpel
B       B
Wag Net Daar
    Gm
Die Ligte Skyn Nog Helder
   F
Al Drentel Jy Tans Selders
B/Cm    B
Wag Net Daar
    B
Die Lewe Is Eenvoudig
F
Dalk Raak Ons Net Ouer
B       B
Kom Net Saam
Gm
Hier Is Ek Tevrede
B
Jy Stap Voor Die ReΓ«n In
          B
Ek Sal My Dagbreek Vir Jou Gee


🎸 Instrumental: 
B   Fm  B  B  B  F  Gm  B
B   Fm  B/Cm  B  B  F  Gm  B

🎸 Chorus: 
 Gm
Jy Is In Die Hemel
F
Ek Dink Jys Net Simpel

(Kyk Ek Sal Elke Keer My Oog Verloor)
 B       B
Wag Net Daar
(En Myself Reg Maak Vir Nog 'n Sondood)

    B
Die Ligte Skyn Nog Helder
   F
Al Drentel Jy Tans Selders
(Al Het Die Ruikers In Jou Hart Verlep)
B       B
Wag Net Daar
(Dink Jy Regtig Iemand Gaan Ons Kom Red)

    Gm
Die Lewe Is Eenvoudig
F
Dalk Raak Ons Net Ouer
(Of Het Ons Al Ons Klappers Uit Geskiet)

B       B
Kom Net Saam
(Of Met Ons Werk Kan Ons Die Roem Wegneem)

Gm
Hier Is Ek Tevrede
F
Jy Stap Voor Die ReΓ«n In
(Want Ek Sal My Donderweer Oor Jou Breek)
B             B                Gm
    Ek Sal My Dagbreek Vir Jou Gee
B  F  B
🎸 Outro: 
Gm  B  F  B

Hey Soetlief Chords Info

Hey Soetlief Chords by Twee
Published:
Last Updated:
Chords: B, Fm, Cm, F, Gm