Rate for accuracy
🎸
Tuning: Standard (E A D G B E)
Chorus:
C G
Sit jy nog eenkeer
Em D
jou arms om my lyf en soen my,
C G Em D
ek dink ek sal dood kan gaan.
C G
Sy drink mos water
Em D
met haar brandewyn onthou jy dit,
C G Em D
die Here weet ons het gelag.
Bridge:
Em
Hou jou asem nog eenkeer op,
G
sit neer daai boek, trek aan jou rok,
C G D/F#
iets sê vir my ons moet net weer dans.
Em
Laat my hartklop verduidelik,
G
ek weet ons was net tydelik,
C Dsus4 D Dsus4
maar hoekom voel die aande nou so lank?
Verse 1:
C G
Ek wil net weer sê,
C Em
dit is duidelik soos die dag,
C G
dat hierdie nie gaan werk nie
C Em
Oh, maar dan kom daardie nag.
C G
Ons almal ken die antwoord
C Em
Maar jy soek net die vraag,
C G
nou hoekom is dit so moeilik,
C Em
om net vir oulaas te wag?
Chorus:
C G
Sit jy nog eenkeer
Em D
jou arms om my lyf en soen my,
C G Em D
ek dink ek sal dood kan gaan.
C G
Sy drink mos water
Em D
met haar brandewyn onthou jy dit,
C G Em D
die Here weet ons het gelag.
Bridge:
Em
Hou jou asem nog eenkeer op,
G
sit neer daai boek, trek aan jou rok,
C G D/F#
iets sê vir my ons moet net weer dans.
Em
Laat my hartklop verduidelik,
G
ek weet ons was net tydelik,
C Dsus4 D Dsus4
maar hoekom voel die aande nou so lank?
Verse 2:
C G
Ek wil net weer sê
C Em
jy gaan van krag tot krag,
C G
Dis n doodgewone lewe
C Em
oh maar dan kom daardie nag.
C G
Jy dra al die skoene
C Em
maar jy soek nog twee wat pas.
C G
Hoekom is dit so donker
C Em
al brand die ligte in die gang?
Chorus:
C G
Sit jy nog eenkeer
Em D
jou arms om my lyf en soen my,
C G Em D
ek dink ek sal dood kan gaan.
C G
Sy drink mos water
Em D
met haar brandewyn onthou jy dit,
C G Em D
die Here weet ons het gelag.
Bridge:
Em
Hou jou asem nog eenkeer op,
G
sit neer daai boek, trek aan jou rok,
C G D/F#
iets sê vir my ons moet net weer dans.
Em
Laat my hartklop verduidelik,
G
ek weet ons was net tydelik,
C Dsus4 D Dsus4
maar hoekom voel die aande nou so lank?
Em
Hou jou asem nog eenkeer op,
G
sit neer daai boek, trek aan jou rok,
C G D/F#
iets sê vir my ons moet net weer dans.
Em
Laat my hartklop verduidelik,
G
ek weet ons was net tydelik,
C Dsus4 D Dsus4
maar hoekom voel die aande nou so lank?
Outro:
C G
Sit jy nog eenkeer
Em D
jou arms om my lyf en soen my,
C G D
ek dink ek sal dood kan gaan.
Song History
Last Updated: September 10, 2025