Theuns Jordaan

Skielik Is Jy Vry by Theuns Jordaan

Chords

Rate for accuracy
🎸
4/5 (3 votes)
Transpose
Font
D                  A
As niemand van jou hoor nie     
                   D
As niemand van jou weet nie
                G
Kan jy tog niks verloor nie
A               D
Kan niemand jou vergeet nie
               A
As niemand jou bemin nie 
                     D
As niemand jou woord raak nie
                 G
Kan niemand trou versin nie
A               D 
Kan niemand jou versaak nie

KOOR
 
A          G
Dis tog so eenvoudig
                 D
Dis jy aaleenlik jy
              A
En die groter sorge
             D
Gaan vanself verby
           G
Niks om te verhaal nie
              D
Net die vrede bly
           A
Niks om te betaal nie
                 D
En skielik is jy vry
D                 A   
As niemand op jou leun nie
                        D  
En niks van niemand vra nie
                           G
Hoef niemand jou te steun nie 
                        D
Hoef niemand jou te dra nie
KOOR x3

Skielik Is Jy Vry Chords Info

Last Updated:
Chords: D, A, G