
Hillbrow chords by Theuns Jordaan
Guitar chords with lyrics
Theuns Jordaan - Hillbrow intro C G F C G C C G F 'n ou man sit by die straat kafee C F G en kyk al die mense loop heen en weer F C boemelaars raas by die wimpy bar F C en Fontana is oop, tot laat in die aand F C kaalvoet kinders in die straat F C wys parkeerplek aan F C en hou dan die hand en hou dan die hand F C G en hou oop die hand, ja
🎸
Accuracy Rating: - Votes: -
Koortjie: C G C C G Am en gee gee gee, gee gee gee F C jou sente jou drome jou klere vol gate F G C gee jou hart vir hillbrow F G C ja gee jou hart vir hillbrow In Quartz Straat hoor ek ?n meisie my roep, Daar?s ?n Hare Krishna wat vra wat ek soek En ken ek vir Jesus? Vra ?n man op die stoep, Tussen Hillbrow records en Estoril Books En dis lank na twaalfuur, En die Hillbrow toring stuur Sy seine in die nag, sy sein in die nag, Sy sein vir die junkies wat wag, o Koortjie: En gee, gee, gee. Gee, gee, gee Jou sente, jou drome, jou toekoms vol gate, Gee jou hart vir Hillbrow, Ja, gee jou hart vir Hillbrow F C En die ligte gaan aan in die Chelsea Hotel, F C En stemme en musiek klink in elke woonstel. F C Ons sit in die son, drink wyn, F C Ons survive met ?n helse lot pyn in hierdie land, ja F C Kom ons drink op die een wat sy drome oorleef, F C G Op die een wat kry wat hy vra, ja Koortjie: En gee, gee, gee. Gee, gee, gee Jou sente jou drome, jou toekoms vol gate, Gee jou hart vir Hillbrow Ja, gee jou hart vir Hillbrow, Komaan, gee jou hart vir Hillbrow
Last updated:
Your last visited songs
- Chilla Sale Chienne - chords
- Chloe Adams The Doctor Said - chords
- Electric Guest Waves - chords
- Ilocano Song Bakla Met Gayam - chords
- Natural Child Dtv - chords
- Soraya Moraes Farol - chords
- Soraya Moraes Deus Está Aqui - chords
- Theuns Jordaan Hillbrow - chords
- Uriel Lozano Que Te Parece - chords
- Hayley Williams Dream Girl In Shibuya (Ver2) - chords