
Hanne chords by Theuns Jordaan
Guitar chords with lyrics
Intro: |A |D |A |A |E |D |A |A | A D A Kyk die hanne die, die twee hande van my. A D A Waar het ek die, twee hanne gekry? A A D Kyk die hanne die, die twee hanne van my. D A E Die hanne raak oud, maar daar's nog nie fout. E A Met die hanne van ?n ouman, ja-nee.
🎸
Accuracy Rating: - Votes: -
Verse 1: D A Kyk die hanne die, hulle't hard gewerk. A D A Doodmaak hanne die, kan bid in die kerk. A A D Kyk die hanne die, hulle't te lank gewerk. D A E Die hanne is hard die hanne kan slat. E A A Die hanne van ?n ouman, ja-nee. Instrumental |A |D |A |A |E |D |A |A |A |D |A | |A |E |D |A |E | Verse 2: N.C. D A Kyk die palms van my, was mos nooit vol geld. A D A Hier loop die toekoms vir my, nes paadjies deur die veld. A A D Kyk die hanne van my, hulle ken net nie geld. D A E Klop aan die deure, is net vol vere. E A Die hanne van ?n ouman, ja-nee. A D A Kyk die hanne die, die hande van my. A D A In my jonger dae, het hulle lekker gekry. A A D Kyk die hanne die, die twee hande van my. D A E Die hare geel, het hulle gestreel. E A E Die hande van ?n ouman, ja-nee. Outro E A E Die hande van ?n ouman, ja-nee. E A Die hande van ?n ouman, ja-nee.
Last updated:
Your last visited songs
- Kimberly Caldwell Say Love - chords
- Kimberly Caldwell Naked - chords
- Emila Kiss By Kiss - chords
- Holy Roller Oh Virginia - chords
- Jeferson Pillar Capital - chords
- Laura Brehm Dance Of Love - chords
- Laura Brehm Follow The Signs - tabs
- Nancy Price Chosen One - chords
- Theuns Jordaan Hanne - chords
- Thiago Leone O Verdadeiro Amor - chords