Capo
1
Difficulty
Intermediate πͺ
Rate for accuracy
🎸
Intro: C Ooh ooh ooh oooh, G Ooh ooh ooh oooh, C Ooh ooh ooh oooh. C (ooh ooh ooh ooh) Verse 1: C Ek sien jy sit, C6 C7 C6 C Voete in die lig, C7 C6 C Jou glas is vol, C7 C6 C Dansvloer buite sig, F Maar ekβs hier om te dans, C C6 C7 C6 C Vergeet van βn ruskans.
Pre-Chorus: G Kom ons trap vas vanaand, Am So, kry my daar, F Jy weet jy mag, F Laat jou verskonings wag, G Jyβt geen idee, Am Wat ek sou gee, F G Om te sien hoe jy probeer. Chorus: C So, glo jy my lui voete kan lei, G Lippe kan vry, C OΓ« kan verlei, C Ek kan sien hoe jy onderskat, G Twyfel oor dat, C Ek raak kan vat. Post-Chorus: F C Lui voete kan steeds dans, G Am En verdien βn tweede kans, F So, sal jy veilig wil bly, C Of rondval vir my, G So, gee net oor, C G C Laat my lui voete jou lei, mm , mm Verse 2: C So, wat hou jou terug? C Is jy dalk te bang? C Daarβs meer op die spel, C Dalk βn soen op jou wang, F Wat wag vir jou, C Kom haal my sommer nou. Pre-Chorus: G Kom ons trap vas vanaand, Am So, kry my daar, F Jy weet jy mag, F Laat jou verskonings wag, G Jyβt geen idee, Am Wat ek sou gee, F G Om te sien hoe jy probeer. Chorus: C So, glo jy my lui voete kan lei, G Lippe kan vry, C OΓ« kan verlei, C Ek kan sien hoe jy onderskat, G Twyfel oor dat, C Ek raak kan vat. Post-Chorus: F C Lui voete kan steeds dans, G Am En verdien βn tweede kans, F So, sal jy veilig wil bly, C Of rondval vir my, G So, gee net oor, C G C Laat my lui voete jou lei, mm , mm C C G C Laat my lui voete jou lei, ooh , mm Outro: F C Lui voete kan steeds dans, G Am En verdien βn tweede kans, F So, sal jy veilig wil bly, C Of rondval vir my, G So, gee net oor, C G C Laat my lui voete jou lei, mm , mm C C Laat my lui voete jou lei.
Video/Audio
Lui Voete Chords Info
Published:
Last Updated:
Capo: 1
Difficulty: Intermediate πͺ
Chords: C, G, C6, C7, F, Am