Klein Bietjie Chords by Tamlyn Wessels

Klein Bietjie by Tamlyn Wessels

Chords

Capo
4
Difficulty
Beginner πŸ‘Ά
Rate for accuracy
🎸
5/5 (1 votes)
Transpose
Font
Intro:

A   A
A   A


Verse 1:
      A
SΓͺ my voel jy braaf?
                           D
Of is daar iets waaraan jy skuur en skaaf?
 A                               A
(Skuur en skaaf), gaan jy by kan hou? (hey hey),
                          D                 A
Of is die antwoord nog β€˜n sluk vir jou, vir nouβ€―.


Pre-Chorus:
            E
Dis wat die liefde doen,
F#m                           D
Hou jou eers onseker voor jou beste soen,β€―β€―
    A
Wat kan jy doen?
   E
Ek sien jy’s skaam,
        F#m
Maar ek kan nie langer wag nie,
         D
Nee, nie meer uithou,
     E
Hier gaan ons nou.
Chorus:
                    A
So, gee maar nog β€˜n klein bietjie wyn,
D
Klein bietjie wyn,
A
Klein bietjie wyn vir my,
E
Is dit ek of jy,
A
Wie te bang gaan bly?
      D          A
Om te vat aan β€˜n kans,
   E          F#m
Te vra vir β€˜n dans,
   D      A       E
Om langer hier te bly,
F#m       D      A
 As jy dieselfde voel,
   E          F#m
Is dit dalk bedoelβ€―,
    D       A       E
So, kom ons wees β€˜n klein bietjie braaf,
              A
Vir my en vir jou.


Verse 2:
           A
Ek sien jy kyk vir my,
                      D          A
Laat jou voete jou na my toe lei,
A
Kom en vat β€˜n kans,
                        D             A
Want ek wag net vir ons laaste eerste dans.


Pre-Chorus:
            E
Dis wat die liefde doen,
F#m                           D
Hou jou eers onseker voor jou beste soen,β€―β€―
    A
Wat kan jy doen?
   E
Ek sien jy’s skaam,
        F#m
Maar ek kan nie langer wag nie,
         D
Nee, nie meer uithou,
     E
Hier gaan ons nou.


Chorus:
                    A
So, gee maar nog β€˜n klein bietjie wyn,
D
Klein bietjie wyn,
A
Klein bietjie wyn vir my,
E
Is dit ek of jy,
A
Wie te bang gaan bly?
      D          A
Om te vat aan β€˜n kans,
   E          F#m
Te vra vir β€˜n dans,
   D      A       E
Om langer hier te bly,
F#m       D      A
 As jy dieselfde voel,
   E          F#m
Is dit dalk bedoelβ€―,
    D       A       E
So, kom ons wees β€˜n klein bietjie braaf,
              A   A   A
Vir my en vir jou.


Bridge:
                  A
So, gee my nog β€˜n klein, klein bietjie,
A
Klein, bietjie bietjie,
       A
Gee my klein, klein bietjie,
A
Klein bietjie, bietjie,
       A
Gee my klein, klein bietjie,
A
Klein bietjie, bietjie,
       A
Gee my klein, klein bietjie,
A
Klein bietjie, bietjie.


Outro:
                    A
So, gee maar nog β€˜n klein bietjie wyn,
D
Klein bietjie wyn,
A
Klein bietjie wyn vir my,
E
Is dit ek of jy,
A
Wie te bang gaan bly?
      D          A
Om te vat aan β€˜n kans,
   E          F#m
Te vra vir β€˜n dans,
   D      A       E
Om langer hier te bly,
F#m       D      A
 As jy dieselfde voel,
   E          F#m
Is dit dalk bedoelβ€―,
    D       A       E
So, kom ons wees β€˜n klein bietjie braaf,
E
Vir my,
    F#m             E
So, kom ons wees β€˜n klein bietjie braaf,
              A
Vir my en vir jou.

Video/Audio

Klein Bietjie Chords Info

Klein Bietjie Chords by Tamlyn Wessels
Published:
Last Updated:
Capo: 4
Difficulty: Beginner πŸ‘Ά
Chords: A, D, E, F#m