Capo
2
Rate for accuracy
🎸
๐ธ Intro: D# ๐ธ Verse 1: D# C# maak die deur oop G# D# sit die lig aan C# G# jy's die hitte in hierdie huis D# C# bel my broers ook G# D# sรช ek's veilig A#m Fm ons het te lank op die veld gebly ย ๐ธ pre-Chorus: D# G# D# ek was 'n kind in die straatlig C# D# Fm D# daar was zombies in die strate C# D# Fm D# jy was hoog in jou kamer C# D# Fm met daai borsel in jou hare ย ๐ธ Chorus: C# nou's ons dertig jaar oud
met 'n huis in 'n woud
G# D#
ons stap ons honde waar die son bars
C#
ek onthou soms die kind
wat gedroom het oor jou
G# D#
en al daai wonde word geheime
C#
geheime dwaal aan ons lywe
๐ธ Instrumental:
C# A#m Fm
D# A#m Fm
D# G#
ย
๐ธ Verse 2:
D# C#
bring jou denim
G# D#
bring jou vlerke
C# G#
ek wil gaan waar die klowe skeur
D# C#
hou die stuurwiel
G# D#
hou my hart ook
dalk is om oor te gaanย
C# Fm
die beste weg deur
ย
๐ธ pre-Chorus:
D# G# D#
ek was 'n kind op my bergfiets
C# D# Fm D#
ons kon vlieg met die stroompies
C# D# Fm D#
jy't gaan stap in die berge
C# D# Fm
met daai briewe van jou pa-hulle
๐ธ Chorus:
C#
nou's ons dertig jaar oud
met 'n huis in 'n woud
G# D#
ons stap ons honde waar die son bars
C#
ek onthou soms die kind
wat gedroom het oor jou
G# D#
en al daai wonde word geheime
C#
geheime dwaal aan ons lywe
๐ธ Instrumental:
A#m Fm D#
A#m Fm D#
๐ธ Chorus:
C#
nou's ons dertig jaar oud
met 'n huis in 'n woud
G# D#
ons stap ons honde waar die son bars
C#
ek onthou soms die kind
wat gedroom het oor jou
G# D#
en al daai wonde word geheime
C#
geheime dwaal aan ons lywe
ย
๐ธ post-Chorus:
A#m Fm
Ooh
C# Fm
aan ons lywe, ooh
C# Fm
aan ons lywe, ooh
A#m Fm D#
ooh, ooh
A#m Fm D#
ooh, ooh
๐ธ Outro:
C# G# D#
C# G# D#
Song History
Published:
Last Updated: