Spoegwolf

Skemer Maria Ukulele by Spoegwolf

Chords

Capo
1
Rate for accuracy
🎸
0/5 ( votes)
Transpose
Font
Tuning: G C E A (G C E A)

Difficulty: Novice

Intro:
Am  F  G  C

Verse 1:

      Am         F           C
In die skemer op blou Stellenbosch
            Am           F       G
het ons dit maar in die straat gelos
          Am         G        F
en al die rich kids drink Chardonnay
     Am             F
maar ek moes pak en ry
         G
met die band


   Am               F           C
Ek hoop dat ek jou eendag weer sien
        Am             G
dalk as ek genoeg verdien
   Am
en sê
  G                Am       F
Lief, ek het daai huis toe gekry
         G               F
ek laat boemelaars daar bly
            C      G
maar ek en jy kan ry
F                     C
na ’n saal waar ’n honderd mense
 G          Am
dans in die hooi
F                      C
weet jy, na al hierdie jare
G                    Am        G
is jy nog so mooi vir my



Chorus:

     C
Emanuel
G
  God was met ons
         Am
lig sy mantel
                     F
oor die hier en die nou

                C
al is dit net vanaand
          G
kan ons dans, man
                     Am        F
ek stel jou voor met my van



Verse 2:

       Am        F          C
Daar’s wolke in jou Stellenbosch
 Am            F
weet jy, dié songs
             G
het lewens gekos
      C
dis beloftes?
     Am              F
wel, ek kan doen met een
   Am              F
al is dit na die reën
           G
en met die band


Am            F           C
Dalk was ek deel van die plan
          Am            F             G
ek lê my neer vir die uitwerk daarvan dan
       Am
maar kan ek vra
         G         F
dat my woorde sal lees
       Am       F
waar mense vergeet
             C          G
om lief te wees vir mekaar?


Chorus:

     C
Emanuel
G
  God was met ons
         Am
lig sy mantel
                     F
oor die hier en die nou

                C
al is dit net vanaand
          G
kan ons dans, man
                     Am        F
ek stel jou voor met my van


Outro:
G  Am  F  C  G

X

Song History

Last Updated: