Skemer Maria Chords by Spoegwolf

Skemer Maria by Spoegwolf

Chords

Rate for accuracy
🎸
0/5 ( votes)
Transpose
Font
Verse 1:

         D         A          D
In die skemer op blou Stellenbosch

             G
het ons dit maar

                 D
in die straat gelos

           A                      Bm
en al die rich kids drink chardonnay

      A              G
maar ek moes pak en ry

         D    A
met die band

Verse 2:
D               A           D
Ek hoop dat ek jou eendag weer sien

         G            D
dalk as ek genoeg verdien

        A                            Bm
en sê, lief, ek het daai huis toe gekry

         A               G
ek laat boemelaars daar bly

            D
maar ek en jy

     A
kan ry


Pre chorus:

        G           Bm
Na 'n saal waar 'n honderd mense

 A           G
dans in die hooi

                        D
Weet jy, na al hierdie jare

A                 G
   is jy nog so mooi vir my


Chorus:

     D
Emanuel

         A
God was met ons

           Bm
Hy hou sy mantel

                    G
oor die hier en die nou

                 D
Al is dit net vanaand

          A
kan ons dans, man

                         Bm   G
ek stel jou voor met my van


Verse 3:

              D       A          D
daar's weer wolke in jou Stellenbosch

             G
weet jy die songs

              D
het lewens gekos

       A                           Bm
dis beloftes? Wel ek kan doen met een

          A        G
al is dit na die reën

            D   A
en met die band


Verse 4:

  D           A           D
dalk was ek deel van die plan

           G                          D
ek lê my neer, vir die einde daarvan dan

             A                     Bm
maar kan ek vra dat my woorde sal lees

         A         G
waar my mense vergeet

             D
om lief te wees

        A
vir mekaar


Chorus:

     D
Emanuel

         A
God was met ons

           Bm
hy hou sy mantel

                    G
oor die hier en die nou

                 D
al is dit net vanaand

          A
kan ons dans, man

                         Bm   G
ons stel jou voor met my van


Outro:

D  A  Bm  G  D

Song History

Last Updated: