Loerie Chords by Spoegwolf

Loerie by Spoegwolf

Chords

Rate for accuracy
🎸
0/5 ( votes)
Transpose
Font
Tuning: Standard (E A D G B E)

Verse 1:
            Dm
Daar is 'n loerie in die boom
         F
En 'n meisie in die stroom
         C                     Dm
Ja, die middag het?haar?blond gemaak
           Dm
Daar is?'n bottel in my hand
       F
En 'n ?bier in my hart
         C                    Dm
Ja, die middag het my swaar gemaak

Chorus:
                Bb
Kan ek jou kom sien?
           C
Ek dink ek ly
           F  C
My lewe lank
            Dm
Aan swaartekrag
Verse 2:
            Dm
Daar is 'n dier in jou kyk
        F
Wat 'n skaduwee kan eet
        C                   Dm
En die ruite van my skedel steel
             Dm
So bleik jou lig my brein
        F
Met jou lyfie gestyn
         C            Dm
Maak dit merke in my keel

Chorus:
                Bb
Kan ek jou kom sien?
           C
Ek dink ek ly
           F  C
My lewe lank
            Dm
Aan swaartekrag

Chorus:
                Bb
Ek gaan jou kom sien
           C
Ek weet jy ly
           F  C
Ook jou lewe lank
            Dm
Aan swaartekrag

Verse 3:
            Dm
Daar is 'n spook in die poel
            F
Wat by die stroom afspoel
             C               Dm
Ek hoor die monster van die see
            Dm
Ek gooi my boot op die rots
       F
En my haat en my trots
      C               Dm
Waterduine van jou hartseer

Chorus:
                    Bb
kan maar vir my kom sien
            C
Verdrink en ly
            F
Ons lewens lank
            Dm
Aan swaartekrag

Chorus:
             Bb
Liewe Here, sien
           C
Ons almal ly
            F
Ons lewens lank
            Dm
Aan swaartekrag

Whistling:
Dm     F     C

Instrumental:
Dm     F     C

Chorus:
              Bb
Liewe Here, sien
          C
Ons almal ly
             F  C
Ons lewens lank
             Dm
Aan swaarte krag

Outro:
              Bb
Liewe Here, sien
          C
Ons almal ly
             F  C
Ons lewens lank
             Dm
Aan swaarte krag


e|-------------|
A|-------------|
D|-------------|
G|------7------| x tot Verse 1 klaar is
B|-------------|
E|-------------|

Laat iemand op bass of a 2de guitar die chords speel terwyl jy die een noot speel dan klink dit djas goed.

Song History

Last Updated: