Lenie Blou Iii Chords by Spoegwolf

Lenie Blou Iii by Spoegwolf

Chords

Capo
4
Rate for accuracy
🎸
0/5 ( votes)
Transpose
Font
Tuning: Standard (E A D G B E)

Key: E

Difficulty: Novice

Description:
Die picking patroon van die intro kan net so gebruik word vir die vers
gedeelte. Pas net die chords aan soos aangedui.Great song van Spoegwolf.
Danie jy mag maar.

Song: Lenie Blou III
Artist: Spoegwolf
Capo: 4
Difficulty: Easy
Tabbed by: Willem

Intro:
   C               C               C               C
e|---------------|---------------|---------------|---------------|
B|-1---------1---|-1---------1---|-1---------1---|-1---------1---|
G|-0-----0-------|-------0-------|-------0-------|-------0-------|
D|-2---2-------2-|-----2-------2-|-----2-------2-|-----2-------2-|
A|-3-------3-----|-3-------3-----|-3-------3-----|-3-------3-----|
E|---------------|---------------|---------------|---------------|
Verse 1:
C            G
   Jy was net
                   Am
   ne’entien jaar oud
              F
   Heilige wyn, fok
               C
   jy was rein.
                      G
   Ek trap oor die lyn
                        Am   F
   Ek is jammer, my ding
C                  G
   Die kamer is vol
                Am
   monsters en rook
             F
   ons was gemaak
                        C
   en toe die wêreld ook
                  G
   ek sal jou volg
                Am
   selfs as ons spook
       F            C
   in stede van dood

Bridge:
                 G
   Onthou jy die reën?
                      Am
   ek sien jou met my kinders

   daai dinge
            F
   maak nie minder seer nie

Instrumental:
C G Am F

Chorus:
F                  C
   Dis seker beter so
                      G
   dis goed om dit te glo
                Am
   en eindig ek nou
          G       F
   los ek dié vir jou
         C
   Lenie blou
                        G
   al was dit dan verniet
                   Am    G    C
   was dit als vir jou

Verse 3:
C            G
   Jy was net
                  Am
   ne’entien jaar oud
              F
   ek het opgefok
                         C
   ek weet jy’t my vertrou
                     G
   reën dit binne jou
                       Am    F
   ook in silwer, my ding?
C                  G
   Die kamer is vol
                Am
   monsters en seer
                     F
   ek is deur die hel
                       C
   vir ons gaan ek weer
                    G
   met jou op my rug
                         Am
   sal die duiwel my sien
            F              C
   en dit groen om ons huil

Bridge:
                   G
   Onthou jy die reën?
                       Am
   ek sien jou met my baadjie
                     F
   ek sou jou nooit raak kon raai nie

Instrumental:
C   G   Am   F

Chorus:
F                    C
   Dis seker beter so
                         G
   dis goed om dit te glo
                Am
   en eindig ek nou
          G       F
   los ek dié vir jou

Instrumental:
C   G   Am  G

Chorus:
F                    C
   Dis seker beter so
                         G
   dis goed om dit te glo
                Am
   en eindig ek nou
          G          F
   los ek dié vir jou
         C
   Lenie blou
                        G
   al was dit dan verniet
                   Am    G    F
   was dit als vir jou
                     C
   Dis seker beter so
                         G
   dis goed om dit te glo
                Am
   en eindig ek nou
          G          C
   los ek dié vir jou

Outro:
C   G   Am   F
C   G   Am   F
C

Song History

Last Updated: