Kerkstraat Chords by Spoegwolf

Kerkstraat by Spoegwolf

Chords

Rate for accuracy
🎸
5/5 (1 votes)
Transpose
Font
Tuning: Standard (E A D G B E)

Vir Hein.(Hy is nie dood nie net n lekker ou)

Verse 1:
     Am            G
Ons hande raak in Kerkstraat
        F               Am
Op die trap van die galery
     Am               G
Ek's lief vir jou 'n honderd jaar
 F              Am
Dis ver van verby

Chorus 1:
           F
Daar's 'n hond op die pad, Lief,
      C
Doodgery
           G
Ek wou jou se daarvan
           F
Dalk iets maak daarvan
Bridge:
          Am        G       F
Maar jy's ver langs my

Verse 2:
    Am          G
Herinnering is helder
       F              Am
Daar's min om aan te hou
     Am                  G
Ek soek jou hier oor 'n honderd jaar,
F        Am
Soos in nou

Chorus 2:
        F
Is jou wond soos n 'n mildsteek
              C
As ek see toe ry
            G
Ek moes jou se daarvan
     F
Iets maak daarvan

Bridge:
          Am        G       F
Maar jy's ver langs my

Verse 3:
           C           C/B
Onder die boom en die besies
     F         Am
Die skaduwee-gety
       Am              G
Was ek lief vir jou n honderd jaar
F         Am
En jy vir my

Chorus 3:
    F
Jy weet ek's nie bang nie
             C
Ek staan vir jou
                G
As die dood die wind galop
   F
Is jy daarop
         N.C.
Altyd ver

Rap Verse 1:
         Am
Skerp herinneringe knip nog 'n hartsnaar
               G
Kinders sonder sinne

Om die vinger van die wind, soos'n herfsblaar
F
Kringe in my binner spin te vinnig
F
En ek sukkel met die beginner, sulke
F
Rondomtalie-dinge maak my hart naar

Rap Verse 2:
Am
Kouer-koffie-bitter proe die lippe van die Boland
G
Binnerkring buite beheer
                  F
Die verwyt en die seer maagsuur wat probeer
F
Om die liefde en lig tussen ons te verteer
                        Am       G      F
Spoel die stukke nou revieraf

    F
Jy weet ek's nie bang nie
             C
Ek staan vir jou
                G
As die dood die wind galop
   F
Is jy daarop
      F
Altyd ver langs,
      F
Altyd ver langs

Song History

Last Updated: