Heen En Weer Chords by Spoegwolf

Heen En Weer by Spoegwolf

Chords

Rate for accuracy
🎸
5/5 (1 votes)
Transpose
Font
Tuning: Standard (E A D G B E)

Verse 1:
G                            D
 As Ons Alles In Die Vloed Veloor
                             Em
As Niemand Hierdie Songs Wil Hoor Nie
G                           D
 Sal Jy N Plekie Kry In Die Son
                  Em
Lief Ons Kan Dans Hier ,Jy Kan Nog Dans Hier


Chorus:
   C                              G
En Die Oomblik Draai Om En Om My Kind
          D               Em
Wyn Word Kuns ,kuns Word Wind
       C                        G
En Die Wereld Draai Om En Om En Ons
         D            Em
Ons Val Neer Een Vir Een
   C
En Die Kloke Swaai Heen En Weer
   G                D
En Ek ,ek Soek Jou Hier
        Em    G    Am    Em
Hier By My
Sax Solo:
G    Am    Em    Em


Verse 2:
G                           D
 As Ons Alles Teen Mekaar Verloor
                            Em
En Net Ons Lywe In Die Koue Oor Het
G                            D
 Kan Jy N Plekie Kry In Die Son
              Em
Lief Ons Kan Dans Hier ,Jy Wil Nog Dans Hier


Chorus:
   C                              G
En Die Oomblik Draai Om En Om My Kind
          D               Em
Wyn Word Kuns ,kuns Word Wind
       C                        G
En Die Wereld Draai Om En Om En Ons
         D            Em
Ons Val Neer Een Vir Een
   C
En Die Kloke Swaai Heen En Weer
   G                D           Em  G Am Em
En Ek ,ek Soek Jou Hier ,Hier By My

Song History

Last Updated: