Erika Way Chords by Spoegwolf

Erika Way by Spoegwolf

Chords

Difficulty
Intermediate 💪
Rate for accuracy
🎸
0/5 ( votes)
Transpose
Font
♫ Verse :
         Em        Am
Sê my is jy ok?
           D          G
Jou wêreld vergaan om my
             Em       Am
Ek wonder is jy ok?
           D          G
Ek kon jou voel langs my



♫ Verse :
             Em
Jou ma-hulle sê
                Am
Jy't ‘n werk gekry
            D
Ver oor die see
          G   D/F#
Ver van my
♫ Chorus: 
C       D               G     D/F#   Em
Ek't my toekoms aan jou belowe
C               D       G     D/F#   Em
En als wat daarna kom sê my is jy gelowig?
C       D               G     D/F#   Em
Ek't my toekoms aan jou belowe
C               D       G     D/F#   Em
En als wat daarna kom sê my is jy gelowig?

C       D
Erika way
G       D
Erika
C       D
Erika way
G     D           C
Erika ver weg van my



♫ Verse :
         G
Sê my is jy
         Am
Ook verslaan?
               D
As ons nog kon raak
               G    D/F#
Sou ons weer opstaan?

G                       Am
Ek dink ek ken nog die pad
           D                      G        D/F#
Tot by jou huis en waar my draaie opraak
Em                       Am
Jy't gesê ek moet liewer ry
              D                              G
Maar iets van jou het in geklim en is nog by my

♫ Chorus: 
C       D               G     D/F#   Em
Ek't my toekoms aan jou belowe
C               D       G     D/F#   Em
En als wat daarna kom sê my is jy gelowig?
C       D               G     D/F#   Em
Ek't my toekoms aan jou belowe
C               D       G     D/F#   Em
En als wat daarna kom sê my is jy gelowig?

C       D
Erika way
G       D
Erika
C       D
Erika way
G     D           C
Erika ver weg van my

♫ Outro: 
C Am Em Am Em
C D G D C

Song History

Published:
Last Updated: