Spoegwolf

Elektriese Kind by Spoegwolf

Chords

Rate for accuracy
🎸
0/5 ( votes)
Transpose
Font
Intro:
G  C  Em  D


Alternative intro:
e|--------------------------|--------------------------|--------------------------|
B|--------------12----------|--------------12----------|--------------12----------|
G|--------12-------12----12-|--------12-------12----12-|--------12-------12----12-|
D|-----12----12-------12----|-----12----12-------12----|-----12----12-------12----|
A|-10-----------------------|-10-----------------------|-10-----------------------|
E|--------------------------|--------------------------|--------------------------|

Verse 1:

    G         C
   elektriese kind,

Em        D                C
   ek is brawer as wat jy dink

               G        D      Em              C              G
   ek het dan saam my broers geloop tot by die verste verste punt
D             Em
   dit was baie naby aan jou

Verse 2:

       G            C
   die winde kan my waai

Em        D                 C
   hel ek sweer ek sal hier lê

             G        D      Em
   geen watertong sal my kan sluk nie

        C                G
   geen wederkoms kan my ruk nie

          D                Em
   nie as jy hier langs my sit nie

Chorus:

D       C          G      D                     Em
   sit jy net daai vinger elke nou en dan op my voorkop

              C                       G
   jy kan die kersfeesliggies deur my oë klop

      D           D         C         G
   my oë klop ja, jy kan my lewendig skok


Verse 3:

    G         C       Em
   elektriese kind,

        D            C
   vir jou is ek nie bang nie

           G      D       Em
   hierdie bibber hou nie lank nie

               C            G
   dis net die hakkel in my long

                D           Em
   dit mag dalk lyk asof ek snik

         C                 G
   ek verseker jou dis nie dit nie

           D
   dis nie dit nie

Chorus:

D       C          G      D                     Em
   sit jy net daai vinger elke nou en dan op my voorkop

              C                       G
   jy kan die kersfeesliggies deur my oë klop

      D           D         C         G
   my oë klop ja, jy kan my lewendig skok

Outro:

       G         C
   jou kop op my bors

         Em      D
   is 'n dodelike bom

Song History

Last Updated: