Spoegwolf

Ek Dink Soos Jy by Spoegwolf

Chords

Rate for accuracy
🎸
0/5 ( votes)
Transpose
Font
Tuning: Standard (E A D G B E)

Intro::
C

Verse 1:
C            F
Ek dink soos jy
           Am
en aan die aande
    Em
toe ons
F          Am
wakker kon bly –
        Em                 F
dit was koud en nat in die Kaap
                Em
So koud was jou voete
               F            G      Gsus    G
Jy't dit op my borskas laat slaap
Verse 2:
C             F
Hoe rafel die tou
          Am
waaran my hart
       Em
soos ? klok hang
   F                Am
My kop swaai soos ? waaiende hand
    Em
Vir jou
          F        G    Gsus   G
Om dit in joune te vat


Chorus:
C      G               Am   Em
Nou sê jy dit gaan nog jare vat
F
Jare?
    C                G
Hoe oud gaan ons dan wees?
C      G               Am   Em
Nou sê jy dit gaan nog jare vat
F
Jare?
    C                G
Hoe oud gaan ons dan wees?


Verse 3:
C         F
As ek nou ry
        Am           Em
sal die pad kraak en oopmaak
    F           Am
Die markies sal staan
    Em         Am
die son sal te swaar raak
         Em
en in ‘n krater
      F           G
op my borskas kom bly


Verse 4:
C              F
Hoe laf van ‘n vrou
        Am    Em
soos ‘n rompe-dans
       F
ook jy draai reg moet
Am        Em
Omloop om jou
        F        G
Uit jou hande te vat


Teerpad Rap:
F
Ek sit op my eie stukkie teerpad,
G
nat van die wolkbreek,

glad soos die Moederstand.
Am
iewers in die donker brand 'n

kers op 'n vensterbank.
    Em
die winternag bly donkerlank.
    F
jou glimlagte bly kort en vlak
G
soos jou vriende hier, sielsvrot en brak.
Am
Ek weet nie meer nie.

In twee geskeur deur die wind

en ek dink nie ons moet
F
weer probeer nie, dis al die derde keer
         G
maar die hemel weet dis

nog dieselfde seer.
         Am
deur die loop van 'n geweer,

onderdeur

middeldeur
Em
sneller nou

donderweer

ag fok, loop jy weer?
F
ons leer nie meer nie.
G
Een. Twee. Drie.

Is dit nie nou al die vierde keer nie?


Chorus:
C      G               Am   Em
Nou sê jy dit gaan nog jare vat
F
Jare?
    C                G
Hoe oud gaan ons dan wees?
C      G               Am   Em
Nou sê jy dit gaan nog jare vat
F
Jare?
    C                G
Hoe oud gaan ons dan wees?

Song History

Last Updated: