Delila Chords by Spoegwolf

Delila by Spoegwolf

Chords

Rate for accuracy
🎸
0/5 ( votes)
Transpose
Font
Tuning: Standard (E A D G B E)

Delila - Spoegwolf

Verse 1:
C                  G
Sy sit haar ogies aan
 F                 G                C
Ai, my lam, is jy moeg? Wil jy dan gaan?
                   G
Die mense hier is dood
         F            G
ek het laas 'n siel gesien op die pad
         Am
en hy was papnat
Em
  seker veertig
F
  in 'n knoophemp
Em
  daar was weerlig
F
  dit was Jesus
G
  ek is seker
Verse 2:
C                G
Sy boet in donkerblou
       F                   G            C
dis my jongdae-moed wat sy mis 'n mismoedig
                   G
sy sΓͺ ek's halfpad dood
         F             G
en sy't laas my siel gesien op die pad
          Am
en ek was papnat
Em
  seker twintig
F
  in 'n knoophemp
Em
  daar was weerlig
F
  dit was Jesus
G
  sy was seker

Chorus:
C       G
Delilah, vir vuur-jaar
Am          F            C      G
  het jy my by jou gehou
     Am
maar nou

Solo: 
F G Am

Verse 3:
C                G
Sy lig my hande op
F                   G             C
Ai, my lam, is dit jy? Wat my so sny
                   G
Die mense hier is dood
         F            G
ek het laas 'n siel gesien op die pad
Am
  dit brand my
Em
  dit brand jou
F                 C     G
  dit het al jou hare af
Am      G
gesny

Chorus:
C       G
Delilah, vir vuur-jaar
Am          F            C      G
  het jy my by jou gehou
     Am
maar nou

Die Hooflig Rap: 
         F
Die herinnering van haar begin
Toe die natuur nog in sy lente was
       G                                                  Am
Die tekstuur van haar woorde soos kleur vanaf 'n nat verfkwas
Am
Dit vul ons portret
Am
Sy dans en ek glimlag
Am 
Sy's 'n sonstraal ek's middernag
Maar ek's hoopvol
F
  Sy oorrompel my maklik met sagte woorde wat sy mompel
         G
Soos 'n stofpad met kronkels
G
Sien ek hoe stof daal
G 
En ek wonder
Am
In die weerlig
Am
Was dit Jesus
Am
Dit was jy
Am
Ja ek's seker

Chorus:
F
Delilah, vir vuur-jaar
        F
het jy my by jou gehou

Song History

Last Updated: