Difficulty
Beginner 👶
Rate for accuracy
🎸
Intro: Am Bring my geweer F Bring my dogter ook C G F ek wil haar een keer sien Verse 1: F Am Ek het wakker gelê G F En jou in skrefies gehou Verse 2: Am As ek verloor F Dra my na die boom C G F waar valke gereeld gaan sit
Verse 3: Am Ek en my broer G Sal mekaar weer gaan F soek in die wind Chorus: Am Sal my waarheid hou Em tot by jou F waarookal C jy nou is Am Ons was drenkelinge, Em Enkelinge F C saam word die stroom G ons rus. Verse 4: Am Trek af die gordyn F Maak die ysterkis oop, C G F ek't haar boek daarin gesit Verse 5: Am As sy dit weer lees G Sal ons weef aan mekaar F in die wind Verse 6: Am Gaan haal vir Ben F Hy moet leer C hoe om die perde G van die vеld F in te breek Verse 7: Am Hy's ook daardeur G Maar Heer, daar's nog wild F wat in hom steek Chorus: Am Sal my waarheid hou Em tot by jou F waarookal C jy nou is Am Ons was drеnkelinge, Em enkelinge F C saam word die stroom G ons rus [Rap] Dm Voor ek op wind vertrek bring eers my perde weer na die water F drink en wees verlig. Roep al my mense dan om my nader C dra die kinders in hier gaan die engele nou vergader Em Hand aan hand loop ons huistoe vlerk aan vlerk gaan ons na die Vader Dm Hang my hoed aan die spyker begrawe al my verwyte F ek sien hoe naby my tyd is So kom ons kry laaste kyke C ek weet jou hart is nog myne, jy was met liefde nooit suinig G Ek voel 'n fok vir die duiwel, lig wen die stryd in die einde G Is al my sondes vergewe, belowe, hand op die Bybel. [Solo] Am F C G F Am G F
Song History
Published:
Last Updated: