Rate for accuracy
🎸
Tuning: Standard (E A D G B E) Intro: F G Em Am F G Em Am Verse 1: C G C F Hey ek wil doodgaan by jou, sommer nou C G Am F C G Jou hare is so bruin soos iets, wat ek onthou C G C Ons het in die bosveld getrou F G Am F C G Jy was blou, jou jean baadjie oud en vol stof in my gedig, klein opgevou F Am Em Ons is al deur my ding, en ons het oor begin F Am ons is al deur my ding, en ons het oor begin
Chorus: F G Em Am Ek dink aan jou, ek dink an jou as ek fucked is F G Em Am Ek wil iets sΓͺ, ek wil iets se wat sag is Verse 2: C G C C Hey ek wil opstuig by jou, ons kan vasklou G Am F C G Jou romp soos ons vlerke onthou, en my gewig, die wolk breek in tyd C G C F C G Am F Ons was te jonk om te trou, jys nou ouer en ek word net klein in die tyd C G Ons stap mekaar huistoe, dans mekaar uit F Am Em Ons is al deur my ding, en ons het oor begin Fmaj7 F Am Ons is al deur my ding, en ons het oor begin F G Em Am G Em Ek dink aan jou, ek dink an jou Chorus: Am F G Em Am Ek dink aan jou, ek dink an jou as ek fucked is F G Em Am D Ek wil iets sΓͺ, ek wil iets se wat sag is
Song History
Last Updated: