Chords with lyrics
Verse 1: D MajorD A augmentedA D MajorD In die skemer op blou Stellenbosch G+G het ons dit maar D MajorD in die straat gelos A augmentedA B minorBm en al die rich kids drink chardonnay A augmentedA G+G maar ek moes pak en ry D MajorD A augmentedA met die band Verse 2: D MajorD A augmentedA D MajorD Ek hoop dat ek jou eendag weer sien G+G D MajorD dalk as ek genoeg verdien A augmentedA B minorBm en sê, lief, ek het daai huis toe gekry A augmentedA G+G ek laat boemelaars daar bly D MajorD maar ek en jy A augmentedA kan ry Pre chorus: G+G B minorBm Na 'n saal waar 'n honderd mense A augmentedA G+G dans in die hooi D MajorD Weet jy, na al hierdie jare A augmentedA G+G is jy nog so mooi vir my
Chorus: D MajorD Emanuel A augmentedA God was met ons B minorBm Hy hou sy mantel G+G oor die hier en die nou D MajorD Al is dit net vanaand A augmentedA kan ons dans, man B minorBm G+G ek stel jou voor met my van Verse 3: D MajorD A augmentedA D MajorD daar's weer wolke in jou Stellenbosch G+G weet jy die songs D MajorD het lewens gekos A augmentedA B minorBm dis beloftes? Wel ek kan doen met een A augmentedA G+G al is dit na die reën D MajorD A augmentedA en met die band Verse 4: D MajorD A augmentedA D MajorD dalk was ek deel van die plan G+G D MajorD ek lê my neer, vir die einde daarvan dan A augmentedA B minorBm maar kan ek vra dat my woorde sal lees A augmentedA G+G waar my mense vergeet D MajorD om lief te wees A augmentedA vir mekaar Chorus: D MajorD Emanuel A augmentedA God was met ons B minorBm hy hou sy mantel G+G oor die hier en die nou D MajorD al is dit net vanaand A augmentedA kan ons dans, man B minorBm G+G ons stel jou voor met my van Outro: D MajorD A augmentedA B minorBm G+G D MajorD
Other versions of Skemer Maria
Alternative guitar chords and tabs for Skemer maria ukulele by Spoegwolf
Version | Type |
---|---|
Skemer maria ukulele | Chords |