Woordelose Storie Chords by Rooksein

Woordelose Storie by Rooksein

Chords

Capo
1
Difficulty
Intermediate πŸ’ͺ
Rate for accuracy
🎸
0/5 ( votes)
Transpose
Font
User favorite ❀️
Intro:

C


Verse 1:
Am
Woorde, paragrawe en sinne,
F
Kanse vat is moeite vir 'n rede,
C
Harde werk is rede in wording,
Gadd11
Elke hart het hoop vir liefde.


Verse 2:
Am
Aksielose antwoorde is nutteloos
F
Hoe is daar verander en verligting,
C
Aksie sonder passie stel teleur,
Gadd11
Toekoms kort hoop om in te kleur,
Am      F                    C    Gadd11
    Ooh ooh, hoop om in te kleur.
Chorus:
                 Am                    F
En hierdie is my woordelose storie vir jou,
                C                  Gadd11
En ek sal jou altyd na aan my hart hou,
                 Am                    F
En hierdie is my woordelose storie vir jou,
               C              Gadd11
Ek wil jou met alles in my vertrou,
         Am
In my vertrou,
     F
Oooh oooh,
         C        Gadd11
Oooh ooh ooh ooh.


Verse 3:
Am                     F
Ek soek jou hand in my hand,
                          C
Ek soek jou styf langs my kant,
C
Soos die jonger dae,
   Gadd11
O, waar, waar,
Am                      F
Waar, is die tyd net so heen
                         C
Ek wil jou nog 'n rukkie leen
C
Om net na te kyk,
Gadd11
 Jy het my siel verryk.


Interlude:
Am     F                     C   Gadd11
  Oooh oooh, boek om in te kleur,
Am     F                     C   Gadd11
  Oooh oooh, boek om in te kleur.


Instrumental:
Am  F  C  Gadd11
Am  F  C  Gadd11


Outro:
                 Am                    F
En hierdie is my woordelose storie vir jou,
                C                  Gadd11
En ek sal jou altyd na aan my hart hou,
                 Am                    F
En hierdie is my woordelose storie vir jou,
               C              Gadd11
Ek wil jou met alles in my vertrou,
                 Am                    F
En hierdie is my woordelose storie vir jou,
                C                  Gadd11
En ek sal jou altyd na aan my hart hou,
                 Am                    F
En hierdie is my woordelose storie vir jou,
               C              Gadd11
Ek wil jou met alles in my vertrou,
         Am
In my vertrou,
         F
In my vertrou,
         C
In my vertrou,
         Gadd11
In my vertrou,
         Am
In my vertrou.
         F
In my vertrou,
         C
In my vertrou,
         Gadd11
In my vertrou,
         Am F  C  G
In my vertrou.

Song History

Published:
Last Updated: