Want Ek Mis Jou Hier Chords by Rooksein

Want Ek Mis Jou Hier by Rooksein

Chords

Difficulty
Beginner πŸ‘Ά
Rate for accuracy
🎸
0/5 ( votes)
Transpose
Font
Intro:

F  C  G  Am
F  C  G  G


Verse 1:
       F            C
Ek gee alles wat ek het,
        G                 Am
Voor ek terug klim in die bed,
          F              C
Ek het my hart op jou verloor,
       G             G
En dit voel of ek versmoor.


Verse 2:
    F               C
Die moeilikheid kan kom,
    G               Am7
Ons liefde sal daar blom,
       F            C
Ek gee alles wat ek het,
     G
Voor ek   ,
                  F  C  G
Terug klim in die bed,
Am                F  C  G  G
Terug klim in die bed
Chorus:
        F       C
Want ek mis jou hier,
G       Am
Hier by my,
          F       C      G       Am
Dis of my kop nou met my hart baklei,
         F     C
En alles in my kop,
  G       Am
Skree net stop,
        F       C      G
Want ek mis jou hier   ,
        F      C     G
Hier by my, (Hier by my).


Verse 3:
    F     C
Kan jy verstaan,
G          Am7       F
Ek’s in my eie wentelbaan,
     C     G                       F
Vasgeslaan  en ek kort jou hier by my,
          C   G
Ek sal baklei   ,
         Am               F     C  G
Teen die monsters wat wil stry   ,
                        F   C  G
Dis verby tussen jou en my,
       Am     F  C  G  G
Tussen jou en my     


Chorus:
        F       C
Want ek mis jou hier,
G       Am
Hier by my,
          F       C      G       Am
Dis of my kop nou met my hart baklei,
         F     C
En alles in my kop,
  G       Am
Skree net stop,
        F       C      G
Want ek mis jou hier   ,
        F      C     G
Hier by my,
Am        F  C     G
 Hier by my  wooh  ooh.


Bridge:
                F
Ek het nie meer tyd,
                C
Ek het nie meer krag nie,
                G
Wil nie meer probeer,
                Am
Ek kan nie meer lag nie,
            F
Alles voel so koud,
   C           G
So koud sonder jou   ,
                F
Ek het nie meer tyd,
                C
Ek het nie meer krag nie,
                G
Wil nie meer probeer,
                Am
Ek kan nie meer lag nie,
            F
Alles voel so koud,
   C           G    F  C  G  Am
So koud sonder jou     


Instrumental:
F  C  G  G
F  C  G  Am
F  C  G  G


Outro:
        F       C
Want ek mis jou hier,
G       Am
Hier by my,
          F       C      G       Am
Dis of my kop nou met my hart baklei,
         F     C
En alles in my kop,
  G       Am
Skree net stop,
        F       C      G
Want ek mis jou hier   ,
        F
Hier by my,
F                   C
Hier by my, hier by my, hier by my,
G                   Am                F
Hier by my, hier by my, hier by my, yeah,
                    C                 G  G
Hier by my, hier by my, hier by my, yeah.
    F                            C
(Ek mis jou) Hier by my, hier by my, hier by my,
    G                            Am                F
(Ek mis jou) Hier by my, hier by my, hier by my, yeah,
    C                            G                 G
(Ek mis jou) Hier by my, hier by my, hier by my, yeah,
        C
Hier by my.

Song History

Published:
Last Updated: