Capo
2
Difficulty
Intermediate πͺ
Rate for accuracy
🎸
β« Intro: D D D/F# Bm G D A Bm G β« Verse 1: D Hierdie is verwant, A Aan my en jou verband, Bm In ons liefdestaal, G Sou ek jou kom haal, D Ek het aanhou klou, A Want ek was mal oor jou, Bm Maar jy het my aan, G Aan 'n lyn gehou.
β« Verse 2: D Weet jy dan net hoe, A Ekke oor jou voel, Bm Ek het vas geglo, G Ons twee is bedoel, D Ekke weet nie mooi, A Wat het jou omkant gegooi, Bm Nou staan my en jou, G Verhouding in die rooi. β« Chorus: G A En hoekom vra ek, Bm As ek klaar weet, G G Ek was met een om weer te vergeet, A Ek staan hier eenkant, Bm En wag vir jou, G Ek het jou vertrou, G A Bm Bm Bm Bm Ek het jou vertrou , G A Bm Bm Bm Bm Vertrou β« Verse 3: D Aan die anderkant, A Het ek jou gesien, Bm En met eens geweet, G Dat ek jou verdien, D Ek het opgestaan, A En weer omgedraai, Bm En met alles in my, G My hart na jou geswaai. β« Verse 4: D Aan die anderkant, A Was ek vasgevang, Bm In 'n wentelbaan, G Wat na jou verlang, D Ek is moeg gesmeek, A Maar ek wil net weet, Bm Is ek die een, G Wat jy sal vergeet? β« Chorus: G A En hoekom vra ek, Bm As ek klaar weet, G G Ek was met een om weer te vergeet, A Ek staan hier eenkant, Bm En wag vir jou, G Ek het jou vertrou, G A Bm Bm Bm Bm Ek het jou vertrou , G A Bm Bm Bm Bm Vertrou β« Bridge: D A Vuur en vlam, Bm Ek is nie meer bang, Bm Om aan te gaan, D A Vir in 'n week, Bm Ek moes leer, Bm Om op te staan. G A Vuur en vlam, Bm Ek is nie meer bang, Bm Om aan te gaan, G A Vir in 'n week, Bm Ek moes leer, Bm Om op te staan. β« Chorus: G A En hoekom vra ek, Bm As ek klaar weet, G G Ek was met een om weer te vergeet, A Ek staan hier eenkant, Bm En wag vir jou, G Ek het jou vertrou, G A Bm Bm Bm Bm Ek het jou vertrou , G A Bm Bm Bm Bm Vertrou β« Outro: G A Bm Bm G A Bm Bm
Song History
Published:
Last Updated: