Sonsak In Die Vrystaat Chords by Rooksein

Sonsak In Die Vrystaat by Rooksein

Chords

Rate for accuracy
🎸
0/5 ( votes)
Transpose
Font
User favorite ❤️
Intro:


C  Em  D  C  Em  D

Verse 1:
 C                        Em              D
Daart soveel dinge gebeur wat ek nie 
onthou

Het my hart verloor
 C
En dit op jou
 Em                D
Maar jy's steeds in my kop

Onthou die plek en die datum
C              Em                D
Verstaan my hart, verstaan my seer
 D     C
En alles wat ek probeer
 D
Om meer te wees
PreChorus:
 Em     D       C
Ma wat ek nie nou sou gee
 Em             D           C
Om in die lande reg langsaan jou te wees

Chorus:
 G
Want jy's my
 D
Sonsak in die Vrystaat
 Em
Die een wat met my hart praat
 C
Dis net jy
 G
Ooh-ooh
 D
Die koring op my lande
 Em
Jy dra my op jou hande
 C    G
Vir altyd
 D
En as ek nog langer moes wag
 Em
Gee ek vir altyd en ‘n dag
 C
Want jy's my
 C
Sonsak in die Vrystaat

Interlude:

D  C  G  Em  D

Verse 2:
C                Em          D
Vat my terug na aande saam jou
 C
Kan net bid dat tyd langer hou
 Em             D
Ek wil jou kan vertrou
 C
Ja, ek tel die dae af
 Em                  D
Stofpad langs om jou weer te sien
 C
Maak toe jou oë en tel net tot tien
 Em                 D
Want weet jy dit is ek en jy en jy verlei my

PreChorus:
 Em     D       C
Ma wat ek nie nou sou gee
 Em             D           C
Om in die lande reg langsaan jou te wees

Chorus:

 G
Want jy's my
 D
Sonsak in die Vrystaat
 Em
Die een wat met my hart praat
 C
Dis net jy
 G
Ooh-ooh
 D
Die koring op my lande
 Em
Jy dra my op jou hande
 C    G
Vir altyd
 D
En as ek nog langer moes wag
 Em
Gee ek vir altyd en ‘n dag
 C
Want jy's my
 C                 G
Sonsak in die Vrystaat
 D
En as ek nog harder moes veg
 Em
Gee ek my hart vir jou opreg
 C
Want jy's my
 Em
Sonsak in die Vrystaat

Bridge:
Em       D       G
Voel jy nou die son oor ons?
Em           D       C
Hoor jy hoe klop my hart?

My skat
Em              D        G
Sien jy die lande voor ons oopgaan?
G        D          C
Môre is vir ons bedoel

Chorus:

 G
Want jy's my
 D
Sonsak in die Vrystaat
 Em
Die een wat met my hart praat
 C
Dis net jy
 G
Ooh-ooh
 D
Die koring op my lande
 Em
Jy dra my op jou hande
 C    G
Vir altyd
 D
En as ek nog langer moes wag
 Em
Gee ek vir altyd en ‘n dag
 C
Want jy's my
 C                 G
Sonsak in die Vrystaat
 D
En as ek nog harder moes veg
 Em
Gee ek my hart vir jou opreg
 C
Want jy's my
 Em
Sonsak in die Vrystaat


Outro:
 D
Ooh-ooh
 Em
Ooh-ooh
 C
Ooh-ooh
 G
Sonsak in die Vrystaat
 D
Ooh-ooh
 Em
Ooh-ooh
 C
Ooh-ooh
 C
Sonsak in die Vrystaat

Song History

Published:
Last Updated: