Capo
4
Difficulty
Beginner 👶
Rate for accuracy
🎸
Intro: D Verse 1: D A Bm G Jy is daar anderkant, D A Bm G Daar naby Bloubergstrand, D A Bm G Net duskant Cliftonbaai, D A Bm G Daar waar ek eendag gaan bly, ooh. Verse 2: D A Bm G Jy kan bak en brou, (Ek kan bak en brou), D A Bm G Iets wat ek baie van hou, (Ek hou van jou), D A Bm G Sê my wat sal gebeur, D A Bm G As ek in die toekoms meer oor jou leer.
[Interlude] D A Bm G Oooh-ooh-ooh-wa-oooh, D A Bm G Oooh-ooh-ooh-ooh-ooooh-ooooh. Chorus: D A Bm G Ek skryf hierdie liedjie en die reën val koud, D A Bm G Die donderweer druis en ek mis my huis, D A Bm G So onskuldig lyk jy daar, D A Bm G D A Byt vas my lief, ons is al twee amper klaar, hey hey hey, Bm G D A Bm G Oooh oooh, hey hey hey. Verse 3: D A Jy kom en krap my, kom en krap my, Bm G Lewe deurmekaar, D A Jy kan maar nou my, jy kan maar nou my, Bm G Hart vir jou aanvaar. Verse 4: D A En as jy net langs my wil wees, Bm G En voel hoe om te voel, D A Sal ek my lewe voor jou lê, Bm G Jy weet ons is bedoel. [Interlude] D A Bm G Oooh-ooh-ooh-wa-oooh, D A Bm G Oooh-ooh-ooh-ooh-ooooh-ooooh. Chorus: D A Bm G Ek skryf hierdie liedjie en die reën val koud, D A Bm G Die donderweer druis en ek mis my huis, D A Bm G So onskuldig lyk jy daar, D A Bm G D A Byt vas my lief, ons is al twee amper klaar, hey hey hey, Bm G D A Bm G Oooh oooh, hey hey hey. Bridge: Asus2 Bm G Sal hierdie jare . . ., D Asus2 Verruil vir niks, Bm G Want hierdie jare . . ., D Asus2 Is wie ons nou is, Bm Wie ons nou is, G Wie ons nou is, D Wie ons nou is, A Wie ons nou is, Bm Wie ons nou is, G D A Wie ons nou is. Chorus: D A Bm G Ek skryf hierdie liedjie en die reën val koud, D A Bm G Die donderweer druis en ek mis my huis, D A Bm G So onskuldig lyk jy daar, D A Bm G D A Byt vas my lief, ons is al twee amper klaar, hey hey hey, Bm G D A Oooh oooh, hey hey hey. Bm G Oooh, hey hey hey. Outro: D A Bm G Blou oë en bruin hare, D A Bm G Ooh, my genade.
Song History
Published:
Last Updated: