Sing Vir Jou Chords by Rooksein

Sing Vir Jou by Rooksein

Chords

Difficulty
Intermediate 💪
Rate for accuracy
🎸
0/5 ( votes)
Transpose
Font
Key: B

Verse 1:
B                 F#
Ek wag al vir jare
      E
Om myself te kan wees
    G#m             B
Ek raak weer verlore in tyd
                    F#
Ek loop deur die skare
        E
Om vir jou weer te vind
         G#m            F#
Oh, maar was ek verblind?


Pre-Chorus:
      E        G#m        F#
En ek wag nog hier vir jou
         E   G#m     F#
Om die koue uit te hou
Chorus:
       B                 F#      G#m
Ek sal sing vir jou, my sonneblom
       B                    F#     E
Ek sal sing vir jou tot die son opkom
      B
Want môre is nog 'n dag
     F#         G#m
Dan praat ons weer
    B
Ek sweer ek het
   F#        E
My bes probeer


Verse 2:
B          F#
Ons het verander
       E
Nou is ek weer alleen
      G#m        F#
En ek wonder vir eens
        B
Was dit ek?
            F#
Dink jy nog aan my?
       E
Kan ek jou kom haal
    E
'n Laaste maal
G#m            F#        B
Alles weer van voor herhaal?


Chorus:
       B                 F#      G#m
Ek sal sing vir jou, my sonneblom
       B                    F#     E
Ek sal sing vir jou tot die son opkom
      B
Want môre is nog 'n dag
     F#         G#m
Dan praat ons weer
    B
Ek sweer ek het
   F#        E
My bes probeer


Bridge:
E                G#m
Kom praat met my
G#m        F#
Voordat jy
                 G#m    F#         E
My weer verloor, my net weer verloor
E                G#m
Kom praat met my
           F#
Voordat jy
                 G#m     F#        E
My weer verloor, my net weer verloor


Chorus:
       B                 F#      G#m
Ek sal sing vir jou, my sonneblom
       B                    F#     E
Ek sal sing vir jou tot die son opkom
      B
Want môre is nog 'n dag
     F#         G#m
Dan praat ons weer
    B
Ek sweer ek het
   F#        E
My bes probeer


Chorus:
       B                 F#      G#m
Ek sal sing vir jou, my sonneblom
       B                    F#     E
Ek sal sing vir jou tot die son opkom
      B
Want môre is nog 'n dag
     F#         G#m
Dan praat ons weer
    B
Ek sweer ek het
   F#        E
My bes probeer


Outro:
F#   G#m
Ek sweer
F#    E
Ek sweer
F#   G#m
Ek sweer
F#    E
Ek sweer

Song History

Published:
Last Updated: