Intro: Em Verse 1: Em D C Vir 23 jaar hier binne myself, hmm , Em D C Ek roep hom op, is daar iemand wat my kan help, hmm , Em D C Verlede los ek agter, C C My toekoms maak ek oop, Em D C C Met als in my het ek vir jou gehoop.
Chorus: C G D D Die tyd raak nou min om oor te begin as ek nog wil praat, is dit nou te laat, Em C G D D Ek mis jou as ek slaap en as ek wakker raak sal ek jou nooit vind, Em C G D My kind van die wind , Em C G D D Em Sal ek jou ooit vind Verse 2: G Am C G Kan ons net praat, ons kon die wêreld saam verlaat, G Am Em Em My hart verlang steeds na jou, G Am En sê my gou, C G D Em C Waar het ons skeef gegaan ek verstaan dis dalk tyd om te laat gaan. Chorus: C G D D Die tyd raak nou min om oor te begin as ek nog wil praat, is dit nou te laat, Em C G D D Ek mis jou as ek slaap en as ek wakker raak sal ek jou ooit vind, Em C G D My kind van die wind , Em C G D D Em Sal ek jou ooit vind Bridge: C C En sê my, G Voel jy, Em D Voel jy nog iets vir my, C G Em D D Dis klaar verby en jy't gery ek mis jou nou hier by my Chorus: C G D Em Die tyd raak nou min om oor te begin as ek nog wil praat, is dit nou te laat, C G D D Ek mis jou as ek slaap en as ek wakker raak sal ek jou ooit vind, Em C G D My kind van die wind , Em C G D D Sal ek jou ooit vind Em C G D My kind van die wind , Em C G D D Sal ek jou ooit vind Outro: C G D Dsus4 Dsus2 C G/B D D
Published:
Last updated: