Damlelielief Chords by Rooksein

Damlelielief by Rooksein

Chords

Difficulty
Beginner 👶
Rate for accuracy
🎸
0/5 ( votes)
Transpose
Font
Intro:

G  G
G  G


Verse 1:
G     G
   Ek sien jou in die donker,
   G
Ek sien jou in die lig,
G
Ja ek was nog altyd,
G             G
Mal oor jou gesig.


Verse 2:
   G              G
Ek sien jou in my hartbreek,
   G                G
Ek sien jou hier by my   ,
      G           G
En ek sal altyd getrou bly.
Pre-Chorus:
C        D    Em   Em D C
  As ons  aan gaan,
C         D       Em  Em D C
Kom ons beraam 'n plan,
C     D     Em  Em D C
O net ek en jy,
C      D             G
Sal my vuiste rou baklei.


Chorus:
             G       Em
Want jy's my damlelielief,
D           C                G       Em
Ek skryf 'n brief vir jou my damlelielief,
D       C              G       Em
Jy is 'n harte dief my damlelielief,
D           C                G       Em    D   D
Ek skryf 'n brief vir jou my damlelielief     


Verse 3:
   G     Em
En as jy  vir my kyk,
C          D             G    Em
Voel dit asof my hart verbleek,
      C       D
Ek is mal oor jou.


Verse 4:
   G     Em
En as jy  by my is,
C          D              G    Em
Voel dit asof my hart kan rus,
       C      D
Ek sal aanhou klou.


Pre-Chorus:
C        D    Em   Em D C
  As ons  aan gaan,
C         D       Em  Em D C
Kom ons beraam 'n plan,
C     D     Em  Em D C
O net ek en jy,
C      D             G
Sal my vuiste rou baklei.


Chorus:
             G       Em
Want jy's my damlelielief,
D           C                G       Em
Ek skryf 'n brief vir jou my damlelielief,
D       C              G       Em
Jy is 'n harte dief my damlelielief,
D           C                G       Em    D   D
Ek skryf 'n brief vir jou my damlelielief     


Interlude:
Cadd9  C  Cmaj7  D  Em  Em


Bridge:
Cadd9           D                     Em     Em
As jy ry sal ek bly as jy gaan sal ek staan,
Cadd9                D                   Em     Em
As jy sê jy wil hier lê as jy vra is dit ja,
Cadd9           D                     Em    Em
As jy ry sal ek bly as jy gaan sal ek staan,
Cadd9                D                   Em       Em
As jy sê jy wil hier lê as jy vra is dit ja, ja, ja.


Outro:
             G       Em
Want jy's my damlelielief,
D           C                G       Em
Ek skryf 'n brief vir jou my damlelielief,
D       C              G       Em
Jy is 'n harte dief my damlelielief,
D           C                G       Em    D   D
Ek skryf 'n brief vir jou my damlelielief     
             G       Em
Want jy's my damlelielief, (Damlelielief),
D           C                G       Em
Ek skryf 'n brief vir jou my damlelielief, (Damlelielief),
D       C              G       Em
Jy is 'n harte dief my damlelielief, (Damlelielief),
D           C                G       Em             D
Ek skryf 'n brief vir jou my damlelielief, (Damlelielief).

Song History

Published:
Last Updated: