Boerepompie chords by Ricus Nel
Guitar chords with lyrics
Intro:
A E7
Hier op my stoep raak dinge pure plaas
E A
Die honde wat huil, die konsertina wat raas, daarsy
Verse 1:
A
Hey Ricci, daar is lekker dinge daar buite
A
Soos daai dames met die kuite
E
Ek het alles wat ek wil hê
E
Met my vroutjie wat langs my lê
A
Maar in die pubs en die klubs is waar die aksie wag
A
En oppie hoek van die straat is waar die Mustang staan
E
Ons dans sommer in die skuur
E
In die stad is brandewyn te duur
D A
Maar die plaas is stil. Maar dis lekker
E A
Jy moet koeie melk. Maar dis lekker
D A
En daar's nie Uber nie. Check my trekker
E
Maar ek like jou konsertina
Ja, die girls like dit ook
Chorus 1:
A
Almal like van 'n boerepompie
A
Haal die krismiswurm uit
E
Almal like van 'n boerepompie
E
Laat die donkielong jou byt
A
Almal like van 'n boerepompie
D
In die stad of op die plaas
E
Want 'n boerepompie gee nie om nie
E
Is nie kort of rond nie
A
Jy gaan lekker dans
Verse 2:
A
Hey Snottie, dis net geboue en ruite
A
Nou waar's daai girls met die kuite?
E
Nee hulle jol eers net na tien
E
Dan gaan jy lekker lywe sien
A
Nee oppie plaas slaap ek agtuur, dan's dit ligte uit
A
En vieruur is ek op dan eet ek boerebeskuit
E
Ons gaan twee uur more oggend eers waai
E
En dan gaan stamp ons gou 'n garage-pie
D A
Die liggies is te veel. Maar dis lekker
E A
Die geraas maak my mal. Is lekker
D A
Waar's die haan wat kraai? Hy smaak lekker
E
Ag man check my konsertina
Ja, ek like hom ook
Chorus 2:
A
Almal like van 'n boerepompie
A
Haal die krismiswurm uit
E
Almal like van 'n boerepompie
E
Laat die donkielong jou byt
A
Almal like van 'n boerepompie
D
In die stad of op die plaas
E
Want 'n boerepompie gee nie om nie
E
Is nie kort of rond nie
A
Jy gaan lekker dans
Bridge:
D
'n Bietjie trek
A
'n Bietjie stoot
E A
Laat die krismiswurm wikkel op jou skoot
D
'n Bietjie in
A
'n Bietjie uit
E A
Laat die donkielongkielong jou lekker kry
Oee dis lekker
Chorus 3:
A
Almal like van 'n boerepompie
A
'n Pompelompe lompie
E
Almal like van 'n boerepompie
E
'n Pompelompe lompie
A
Almal like van 'n boerepompie
D
In die stad of op die plaas
E
Want 'n boerepompie gee nie om nie
E
Is nie kort of rond nie
Chorus 4:
A
Almal like van 'n boerepompie
A
Haal die krismiswurm uit
E
Almal like van 'n boerepompie
E
Laat die donkielong jou byt
A
Almal like van 'n boerepompie
D
In die stad of op die plaas
E
Want 'n boerepompie gee nie om nie
E
Is nie kort of rond nie
A
Jy gaan lekker dans
E
Want 'n boerepompie gee nie om nie
E
Is nie kort of rond nie
A
Jy gaan lekker dans
Outro:
A
Ricci my bra, ons is eintlik maar die selle
Aweh Snottie Aweh Last updated:
Please rate for accuracy!
