Difficulty
Intermediate 💪
Rate for accuracy
🎸
Intro:
Dm F Bb Dm F Bb
Verse 1:
Bb Dm C F Bb
Ek wonder oor die dae wat ek gehad het as kind
Dm C F Bb
Ek wonder oor die letsels wat ek steeds op my lyf vind
Dm C F Bb
Ek wonder oor die gebeurtenisse wat ek nie oor wil dink
Dm C F Bb
Ek wonder, ek wonder sommer
Verse 2:
Dm C F Bb
Ek wonder oor die dinge wat my hart so pla
Dm F Bb
Al die antwoorde van die Here, en waaroor ons praat
Dm Cm C F Bb
Ek wonder oor die dinge in die aande laat
F
Ek wonder oor die dinge wat niemand oor praat
Chorus:
En ek sê
Gm Dm
In Jesus naam ek’s vry
Bb
Ek het identiteit gekry
F C
Ek het geleer om my lyne te trek in my
F
Ek sê dit in Sy naam
Gm Dm
Kan ek wees wie ek moet wees
Bb
Ek leef nie langer meer in vrees
F C
Ek is gebore om te wees, wie ek moet wees
Verse 3:
Dm C F Bb
Ek wonder oor die leuens wat die duiwel vertel
Dm C F Bb
Ek wonder oor die kere wat ek geglo het wel
Dm C F Bb
Ek wonder oor die erosie in my denke dis mal
Dm C F Bb
Ek wonder hoe diep ek in onwaarheid kan val
Chorus:
F
En ek sê
Gm Dm
In Jesus naam ek’s vry
Bb
Ek het identiteit gekry
F C
Ek het geleer om my lyne te trek in my
F
Ek sê dit in Sy naam
Gm Dm
Kan ek wees wie ek moet wees
Bb
Ek leef nie langer meer in vrees
F C
Ek is gebore om te wees, wie ek moet wees
Bridge:
Bb Dm F C
Nou’s ek vry, U vergewe my
Bb Dm F C
Al die dinge en al die mense wat my onder wou kry
Bb Dm F C
Nou’s ek vry, ek vergewe my
Bb Dm F C
Al die dinge en al die mense wat my na U toe moes lei
Bb G
Nou’s ek vry
Chorus:
F
Om te sê
Gm Dm
In Jesus naam ek’s vry
Bb
Ek het identiteit gekry
F C
Ek het geleer om my lyne te trek in my
F
Ek sê dit in Sy naam (Ek sê dit in Sy naam)
Gm C Dm
Kan ek wees wie ek moet wees (Kan ek wees wie ek moet wees)
Bb
Ek leef nie langer meer in vrees
F C
Ek is gebore om te wees, wie ek moet wees
Outro:
F
Song History
Published:
Last Updated: