Dit Beter Maak Chords by Riana Nel

Dit Beter Maak - Riana Nel

Chords

Rate for accuracy
🎸
0/5 ( votes)
Transpose
Font
Intro: C D G Em C D G Em Verse 1: C D Dit is net te veel om te verstaan, G Em Alles wat in my kop nou aangaan, C D Hul sê die lewe is nie so moeilik, G Em Dis net elke oggend opstaan. Verse 2: C D Hoekom voel ek dan soos ek voel? G Em Weet ek is vir soveel meer bedoel, C D En in die stilte skree ek harder as wat almal aanneem, Em C D* Hou net op, C Em C D* Kom aan en maak dit stop
Chorus: C G D Em C As jy kon voel wat ek voel in my hart sou ons hierdie wêreld, C D G Hemel op aarde maak, D Em Daar is 'n antwoord op almal se vrae, C C* G En ek belowe ons kan dit beter maak, D Em Ons kan dit beter maak, C G Am Em C Ons kan dit beter maak , oh oh oooh Verse 3: C D Ek weet jy dink soms ek is vreemd, G Em Ek soek net plek vir al my stories, C D Te veel mense wat pretend, G Em En niemand's eg in al hul stories. Verse 4: C D Ek soek iemand om na op te kyk, G Em Vandag is dit ek en dit is 'n besluit, C D Dit staar ons reg in die oë as ons almal net op kyk, Em C D* Hou net op, C Em C D* Kom aan en maak dit stop Chorus: C G D Em C As jy kon voel wat ek voel in my hart sou ons hierdie wêreld, C D G Hemel op aarde maak, D Em Daar is 'n antwoord op almal se vrae, C C* G En ek belowe ons kan dit beter maak, D Em Ons kan dit beter maak, C G Am Em C Ons kan dit beter maak , oh oh oooh Bridge: Am G D Em Ek weet nie meer wat ek voor wag, want almal wag vir my, Am G D D So ek gee nie meer wat ek nie is, die antwoord lê by my. Chorus: G D Em C As jy kon voel wat ek voel in my hart sou ons hierdie wêreld, C D G Hemel op aarde maak, D Em Daar is 'n antwoord op almal se vrae, C C* G En ek belowe ons kan dit beter maak, D Em Ons kan dit beter maak, C G Am Em C Ons kan dit beter maak , oh oh oooh Outro: G Am Em C Ooh oh ooh , oh oh oooh G Am Em C Ooh oh ooh , oh oh oooh N.C. Hmm

Video/Audio

Song History

Published:
Last Updated: