Helpende Hande Chords by Riaan Benadé

Helpende Hande - Riaan Benadé

Chords

Capo
1
Difficulty
Intermediate 💪
Rate for accuracy
🎸
0/5 ( votes)
Transpose
Font
Intro: A A A A Verse 1: A A Soos Moses se arms kry ons leiers soms swaar, E F#m Soos Aaron en Hur is ons ook daar om die ander te hou, D A E Van die wat veg vir ons saak. Verse 2: A A Vir die minderbevoorreg wat die strate bly vee, E F#m Vir kos vir sy kinders kan ons soms tyd gee om die hande te hou, D A E Van die wat ‘n verskil wil maak.
Chorus: D A F#m Hou die arms hoog en klap die hande saam skree ek het genoeg, E E Vir wie moet ek staan? D A Esus4 D Maak die helpende hande groter as die hande wat vra, A A As die hande wat vra. Verse 3: A A Soos die verdediging vou wanneer die arms sak, E Is ons net so sterk soos die wil se swak, F#m D A A Om die hande te hou in die hitte van die stryd. Verse 4: A A En ons elkeen bou voor sy buurman se huis E F#m En die koue uithou, vir die wat nog reis na die beloofte land, D A E Sal ons volk nooit tot ‘n einde kom nie? Chorus: D A F#m Hou die arms hoog en klap die hande saam skree ek het genoeg, E E Vir wie moet ek staan? D A E D Maak die helpende hande groter as die hande wat vra Chorus: D A F#m Hou die arms hoog en klap die hande saam skree wie sal ons eer, Esus4 E As ons saam bly staan? Bm A/C# D Esus4 D Wees die rots wat jy is in ons vuur dat ons mekaar kan dra, F#m Dat ons mekaar kan dra. Bridge: F#m E/G# A D Staan voor en hou hoog die nood van jou medemense, F#m E/G# D E7 Doen wat jy kan waar jy is. Chorus: D A F#m Hou die arms hoog en klap die hande saam sê ek het genoeg, Esus4 E Vir wie moet ek staan? D A Esus4 Esus4 Maak die helpende hande groter as die hande wat vra. Chorus: D A F#m Hou die arms hoog en klap die hande saam skree wie sal ons eer, Esus4 E As ons saam bly staan? Bm A/C# D Esus4 D Wees die rots wat jy is in ons vuur dat ons mekaar kan dra. A Amaj7sus2 Dat ons mekaar kan dra.

Song History

Published:
Last Updated: