Rate for accuracy
🎸
Standard tuning - A
U's My God - Retief Burger
VERSE 1
A
Die wat glo in die redding van die Here
F#m D
Vind hul rus in die skadu van die heilige God
D (Hang)
Die Almagtige
VERSE 2
A
Ek sal sΓͺ die Here is my vesting
F#m D
Ek sal sΓͺ die Here is my toevlug en krag
E A
My God wie ek vertrou
CHORUS
(A) F#m
U?s my God, ek vertrou U grote Naam,
E
Die wat glo, sal U nooit ooit beskaam,
D A
My God in wie ek glo, Op U sal ek vertrou x 2
VERSE 3
A
In donker tye as geloof en hoop getoets word
F#m D
En alles wat bekend is in 'n oomblik verdwyn
E
Bly U getrou
(To Vers 2)
BRIDGE: X 3 (Same as Chorus melody)
A F#m
Halleluja, Halleluja,
E
Halleluja, Halleluja
D
My God in wie ek glo,
A
Op U sal ek vertrou
(On 3rd Repeat - BREAK to Chorus)
Song History
Last Updated: