♥ Add to my Songbook
Nou En Vir Altyd Chords by Retief Burger

Nou En Vir Altyd chords by Retief Burger

Guitar chords with lyrics

Intro:  F

verse 1
F
In die more, in die aand, in die goeie of die kwaad.
        Dm
In die somer, in die seer, in die son of stormweer.
         Bb                   F
Sal ek U loof? vir nou en vir altyd.

Interlude
F

verse 2
        F
Daar is altyd, nog ?n rede, om te jubel in die Here.
        Dm
Kom wat wil in hierdie lewe, sal ek veg met lof gebede.
         Bb                    F
Ek Sal U loof ? vir nou en vir altyd.
Pre-Chorus
Dm Bb                 F     C
Oh-Oh, vir nou en vir altyd.


F
Kom loof die Here, buig, bring Hom ere.
Bb                                        F      C
In elke seisoen sal ek roem en juig in my Redder.
F
Sing halleluja, saam met die engele.
Bb                                             F     C
U lof sal nou vloei uit my hart vir nou en vir altyd.

verse 3
       F
Met ?n Hart vol dank psalms, sal ek dans tot in U arms,
       Dm
sou ek saai deur al my trane, sal ek oes met jubel sange
         Bb                    F
Ek Sal U loof ? vir nou en vir altyd.

Pre-Chorus
Dm Bb                 F     C
Oh-Oh, vir nou en vir altyd.


F
Kom loof die Here, buig, bring Hom ere.
Bb                                        F      C
In elke seisoen sal ek roem en juig in my Redder.
F
Sing halleluja, saam met die engele.
Bb                                             F     C
U lof sal nou vloei uit my hart vir nou en vir altyd.

Pre-Chorus
Dm Bb                 F     C
Oh-Oh, vir nou en vir altyd.
Dm Bb                 F     C
Oh-Oh, vir nou en vir altyd.


F
Kom loof die Here, buig, bring Hom ere.
Bb                                        F      C
In elke seisoen sal ek roem en juig in my Redder.
F
Sing halleluja, saam met die engele.
Bb                                             F     C
U lof sal nou vloei uit my hart vir nou en vir altyd.

Last updated:

Please rate for accuracy!
🎸
Accuracy Rating: - Votes: -