♥ Add to my Songbook
Loof Hom Met Die Trommedie Liefde Van Jesus Chords by Retief Burger

Loof Hom Met Die Trommedie Liefde Van Jesus chords by Retief Burger

Guitar chords with lyrics

Tuning: Standard (E A D G B E)



Verse 1:

G
Loof Hom met die tromme, Loof Hom met die harp
                              D
Loof Hom met die klinkende simbale
C         G         D              G
Alles wat asem het, Loof, loof die Here
C         G         D              Em  C  G  D
Alles wat asem het, Loof, loof die Heer

Em  C  G  D   Em  C  G  D   Em  C  G  D

Repeat Verse 1:

G
Loof Hom met die tromme, Loof Hom met die harp
                              D
Loof Hom met die klinkende simbale
C         G         D              G
Alles wat asem het, Loof, loof die Here
C         G         D              Em  C  G  D
Alles wat asem het, Loof, loof die Heer

Em  C  G  D   Em  C  G  D   Em  C  G  D


Verse 2:

G
Prys Hom met jul stemme, Prys Hom uit die hart
                            D
Prys Hom in die Hemel en op aarde
C         G         D              G
Alles wat asem het, Loof, loof die Here
C         G         D              Em  C  G  D
Alles wat asem het, Loof, loof die Heer

Em  C  G  D   Em  C  G  D   Em  C  G  D


Verse 3:

    G                   D                       G
Die liefde van Jesus is wonderbaar, Wonderbaar, wonderbaar
                        C           D              G
Die liefde van Jesus is wonderbaar, Wonderbaar vir my
G                           D                     G
Kom ons verheerlik Sy Naam, Kom ons verheerlik Sy Naam
                         C            D                     G
Die mense verander, maar Jesus nooit, Kom ons verheerlik Sy Naam


KEY CHANGE FROM G - A:


Verse 4:

    A                  E                       A
Dat Hy my gered het is wonderbaar, Wonderbaar, wonderbaar
                       D           E              A
Dat Hy my gered het is wonderbaar, Wonderbaar vir my
A                     E                           A
Kom ons verheerlik Sy Naam, Kom ons verheerlik Sy Naam
                         D
Die mense verander, maar Jesus nooit ...
E                     F#m  D  A  E
Kom ons verheerlik Sy Naam

F#m  D  A  E   F#m  D  A  E   F#m  D  A  E

Last updated:

Please rate for accuracy!
🎸
Accuracy Rating: - Votes: -