♥ Add to my Songbook
Koning Van Die Eeue Chords by Retief Burger

Koning Van Die Eeue chords by Retief Burger

Guitar chords with lyrics

Retief Burger

Koning van die Eeue


Intro  :  G ; Em ; C# ; G


Chorus *

G                         D
Kom en word verheerlik Heer
D
Ons kroon U weer en weer
C#              D
Koning van die eeue
G                      D
Kom en neem allen die eer
D                 Em
Ons le ons krone neer
C#               D
Koning van die eeue

Verse 1

G
Met hande hoog sal ons U prys
                       Em
Met harte oop ons lof bewys
          C#         G
Want U is altyd waardig
G
Hier in ons lofsang wil U leef
                         Em
In ons aanbidding bly beweeg
       C#
Ons is hier vir U
  D
Hoor ons hallelujas


Chorus *


Bridge

      C#              Em
Wees koning van ons harte
G          D
Here neem beheer
      Em              C#
Wees koning van ons lewens
   G           D

Last updated:

Please rate for accuracy!
🎸
Accuracy Rating: - Votes: -