♥ Add to my Songbook
Kom Heers In My Chords by Retief Burger

Kom Heers In My chords by Retief Burger

Guitar chords with lyrics

Retief Burger

Kom Heers in my

Bridge

D
Daar is geen ander voor wie ek sal buig,
B
Om te doen wat U se is om my liefde te wys.
G
In hierdie hart sal net een naam regeer,
       Bm
Dit is Jesus
       Bm   A
Dit is Jesus.

Chorus

D
Jesus....(Jesus)
Bm
U is....(U is)
G
Lewe in oorvloed
                         Bm
Oorwinning wat binne my leef
              A
Wat binne my heers
               D  Dsus4  D  Dsus4
Kom heers in my


Verse 1

D
U is die lig wat sky

In hierdie donker tyd
G
U is die woord wat bly

Al sou ook als verdwyn
A                               G
U alleen wat tot in al - le - e - wigheid regeer
               D
Kom heers in my


Verse 2

D
Ek sal op U vertrou

My oe op U bly hou
G
U wat die ander kant is

Al is daar duisternis
A                              G
U allen wat tot in al - le - e - wigheid regeer
              Bm      A
Kom heers in my
Please rate for accuracy!
🎸
Accuracy Rating: - Votes: -