Capo
1
Difficulty
Intermediate πͺ
Rate for accuracy
🎸
Tuning: Standard (E A D G B E)
πΈ Verse 1:
A
In die middel van die storm sal ek op U bly vertrou
D
In die middel van die strom sal ek my oe op U hou
E D A
Spreek net een woord en die storm sal stil word
A
In die middel van die storm staan ek met hande om hoog
D
In die middel van die storm staan ek vas in geloof
E D A E
Spreek net een woord en die storm sal stil word
πΈ Chorus 1:
A
Al slaan die golwe en die branders breek
D
Al woed die wind en druig die vrees
E D
glo ek U regeer glo ek U is hier
A
In die middel van storm
πΈ Verse 2:
A
In die middel van die storm sal ek U getrouheid onthou
D
In die middel van die storm sal ek U almag aanskou
E D A E
Want U is steeds goed en elke storm sal stilword
πΈ Chorus 2:
A
Al slaan die golwe en die branders breek
D
Al woed die wind en druig die vrees
E D
glo ek U regeer glo ek U is hier
A
In die middel van storm
A
Al skreu die twyvel is Hy regtig daar
D
Al val my hele lewe uit mekaar
E D
weet ek U regeer weet ek U is hier
A
In die middel van storm
In die middel van storm
πΈ Bridge:
C#m
Waar U is
D
Is daar rus
A E
self hier in storm
C#m
Ek sal bly glo
D
Ek sal bly sing
A E
net hier in die storm
x2
πΈ Chorus 3:
A
Al slaan die golwe en die branders breek
D
Al woed die wind en druig die vrees
E D
glo ek U regeer glo ek U is hier
A
In die middel van storm
A
Al skreu die twyvel is Hy regtig daar
D
Al val my hele lewe uit mekaar
E D
weet ek U regeer weet ek U is hier
A
In die middel van storm
In die middel van storm
Song History
Published:
Last Updated: