♥ Add to my Songbook
Ek Sien N Nuwe Hemel Kom Chords by Retief Burger

Ek Sien N Nuwe Hemel Kom chords by Retief Burger

Guitar chords with lyrics

  • Capo on 2nd
  • Difficulty: Beginner 👶
Intro:

A/E
A/E


Verse 1:
   A/E
Ek sien 'n nuwe hemel kom,
   F#m
'n Aarde nuut en vry,
    D
Die see en al wat skei, verdwyn,
               A/E
God kom by ons bly.

Verse 2:
    A/E
Die nuwe stad, Jerusalem,
     F#m
Daal uit die hemel neer,
      D
Skoon soos 'n bruid in heerlikheid,
                 A
Geliefde van die Heer.


Chorus:
       D
Kyk Hy kom, (Die Hemel Koning kom vir ons),
       A/E
Kyk Hy kom, ('n Glorieryke wederkoms),
       D
Kyk Hy kom, (Die bruid deur al die eeue sing),
      A    A
Jesus kom.


Verse 3:
    A
Die Heer droog al die trane af,
   F#m
Verby is droefheid, dood,
    D
Ja, pyn en smart wyk uit die hart,
                    A    A
Ons moeite, angs en nood.


Verse 4:
     A
Kyk, Ek maak alles nuut, sê God,
     F#m
Laat hom wat dors het, kom,
   D  Dsus2 D     Dsus2  D
En hy sal   vind, hy     is My kind,
                 A    A
Ek is 'n God vir hom.


Chorus:
       D
Kyk Hy kom (Die Hemel Koning kom vir ons),
       A
Kyk Hy kom ('n Glorieryke wederkoms),
       D
Kyk Hy kom (Die bruid deur al die eeue sing),
       A
Jesus kom
    A
Ons sien dit,
    A
Ons sien dit.


Chorus:
       F#m
Kyk Hy kom, (Die Hemel Koning kom vir ons),
       A
Kyk Hy kom, ('n Glorieryke wederkoms),
       F#m
Kyk Hy kom, (Die bruid deur al die eeue sing),
      E
Jesus kom.


Bridge:
   A
Oorwinnaars sal ons alles erf,
   F#m
Oorwinnaars drink uit die fontein,
    E                           D
Van Lewens water, heerlik, rein,
                   A
En God sal oor ons skyn.
   A
Oorwinnaars sal ons alles erf,
   F#m
Oorwinnaars drink uit die fontein,
    E                           D
Van Lewens water, heerlik, rein,
                   A     A
En God sal oor ons skyn.


Outro:
      D
Jesus kom,
      A
Jesus kom,
      D
Jesus kom,
      A
Jesus kom,
      D
Jesus kom,
      A
Jesus kom,
      D
Jesus kom,
      A
Jesus kom, (Ons sien U op U troon Here),
      D
Jesus kom, ('n Miljoene der miljoene wat sing),
      A
Jesus kom.
A

Published:

Last updated:

Please rate for accuracy!
🎸
Accuracy Rating: - Votes: -