Eerste Liefde Chords by Retief Burger

Eerste Liefde - Retief Burger

Chords

Difficulty
Advanced 🤯
Rate for accuracy
🎸
0/5 ( votes)
Transpose
Font
Intro E C#m A Verse 1: E Emaj7 C#m A E Emaj7 C#m Hier kniel ek in stilte weer, voor my Koning Jesus, A E Emaj7 C#m A My woorde en loofte swyg as ek naby U is. Verse 2: E Emaj7 C#m A E Emaj7 C#m Soos strome, soos hartsgeheime is my verlange steeds na U, A E Emaj7 F#m My eerste, my diepste liefde deel ek met niemand anders nie. Pre-Chorus G#m Bsus4 B U slaan steeds my asem weg, F#m G#m Bsus4 B U staan steeds bo almal uit, sonder ?n gelyke.
E G#m A Bsus4 B Ek het U lief want ek weet U het my eerste lief gehad, E G#m A Bsus4 B F#m G#m A Ek het U lief met elke asem, elke kans wat ek kan kry, F#m G#m A C#m A E Emaj7 Om te sê U is alles vir my, kies ek weer. Pre-Chorus C#m A E Emaj7 C#m U roep my, U trek my nader, altyd nader aan U sy, A E Emaj7 F#m U fluister, ek luister weer na U liefdes lied vir my. Bridge: G#m Bsus4 B U slaan steeds my asem weg, F#m G#m Bsus4 B U staan steeds bo almal uit, sonder ?n gelyke. E G#m A Bsus4 B Ek het U lief want ek weet U het my eerste lief gehad, E G#m A Bsus4 B F#m G#m A Ek het U lief met elke asem, elke kans wat ek kan kry, F#m G#m A Om te sê U is alles vir my, kies ek weer. Instrumental C#m A E Emaj7 C#m A E G#m C#m A E B Outro E G#m A Bsus4 B Ek het U lief want ek weet U het my eerste lief gehad, E G#m A Bsus4 B F#m G#m A Ek het U lief met elke asem, elke kans wat ek kan kry, F#m G#m A Om te sê U is alles vir my, F#m G#m A Om te sê U is alles vir my, C#m A E Emaj7 Kies ek weer, C#m A E B Kies ek weer. (Fade Out)

Song History

Published:
Last Updated: