Dieselfde Krag Chords by Retief Burger

Dieselfde Krag - Retief Burger

Chords

Rate for accuracy
🎸
0/5 ( votes)
Transpose
Font
Tuning: Standard (E A D G B E) Key: G Difficulty: Novice Verse 1: G C Dieselfde krag wat die dood oorwin het C Em D Wat die werk volbring het leef in my Em C G Dieselfde krag laat ons juigend skree C D G U't die bose uitgeklee Chorus: D C G Dieselfde krag weet ek leef in my D C G Opstandingskrag van sonde dood bevry D C Em U het oorwin die vyand is verslaan C D G U het waarlik opgestaan
Verse 2: G C G Dieselfde krag waarvan die Woord getuig C Em D Wat elke mag laat buig leef in my Em C G Dieselfde krag wat genesing bring C D G Vloei ook deur hierdie sterweling Verse 3: G C G Dieselfde krag wat deur die donker breek C Em D Wat die oorwining gee leef in my Em C G Dieselfde krag waarmee U terug gaan keer C D G Sal getuig U triomfeer

Song History

Last Updated: