Retief Burger

Daar Staan N Kruis - Retief Burger

Chords

Rate for accuracy
🎸
0/5 ( votes)
Transpose
Font
[Intro] D – D G D [Verse 1] D A D Daar staan β€˜n kruis, vol liefde rooi. D A D Waar Jesus self, die sondaar nooi, G A Bm om al die seer en self probeer, A/C# D A D te kom verruil vir soveel meer. [Chorus 1] A G D A G D Ek is vry, waarlik vry, deur U bloed gestort vir my, G A Bm genade vloei, waar God moes bloei, A/C# D A D daar hang die kruis, die liefdes kruis. [Verse 2] D A D Daar staan β€˜n graf, wat leeg getuig, D A D U triompfeer en vrees moet swyg, G A Bm dit skree die dood, het doodgegaan, A/C# D A D die lewensvors het opgestaan.
[Chorus 2] A G D A G D Ek is vry, waarlik vry, want U leef, U leef in my, G A Bm dit is volbring, U het oorwin, A/C# D A D daar staan β€˜n graf, β€˜n leΓ« graf. [Verse 3] E B E Daar staan β€˜n troon, met lof omring, E B E waar skares kniel en altyd sing, A B C#m kom kyk die Lam wat ewig heers, B/D# E B E U sal ek dien, U sal ek vrees. [Chorus 3] B A E B A E Ek is vry, waarlik vry, een met U in heerskappy, A B C#m die hemel buig, die nasies juig, B/D# E B E daar staan β€˜n Troon, die Hemeltroon. [Verse 4] E B E Daar staan β€˜n bruid, in heerlikheid, E B E van elke volk en taal en tyd, A B C#m in glorie glans, berei vir Hom, B/D# E B E beminde van die bruidegom. [Chorus 4] (x2) B A E B A E Ek is vry, waarlik vry, U kom weer, U kom vir my, A B C#m op daardie dag sal ek bly wag, B/D# E B E en leef as bruid, U liefdes bruid. [Outro] E B E

Song History

Last Updated: