Laurika Rauch

Neanderdalman Chords

by Laurika Rauch
Difficulty
Beginner
Rate for accuracy
🎸
0/5 ( votes)
Transpose
Font
🎸 Intro: F F A7/E D7 G7 C7 🎸 Verse 1: F F Daar's kantgordyntjies A7 Voor my vensterraam Bb6 En alles is so ordelik G7 Soos dit my betaam G Soggens kom die melkman C7 En saans lees ek koerant F Db7 C7 En soms as als te veel word voel ek astrant
🎸 Verse 2: F Daar's klein hortjievensters A7 Hoog in die dak Bb6 In die straat rooi telefoonhokkies G7 Wat in die sonlig bak C Ystervoëls vlieg hoog verby C7 Robot knip sy oog F En as die wêreld op my skree C13 C7 Hou ek kop omhoog Bb En sou my Ne - anderdalman F My aan die hare gryp en vang C7 Met 'n knuppel in my rug F F7 Gebalde vuis hoog in die lug Bb Dan sou my Ne - anderdalman F G7 My hartsnaar so laat span C7 Oe oe oe oe oe Oe oe oe oe oe oe 🎸 Verse 3: F F Daar's kantgordyntjies A7 Voor my vensterraam Bb6 En alles is so ordelik G7 Soos dit my betaam G Soggens kom die melkman C7 En saans lees ek koerant F Db7 C7 En soms as als te veel word voel ek astrant Bb En sou my Ne - anderdalman F My aan die hare gryp en vang C7 Met 'n knuppel in my rug F F7 Gebalde vuis hoog in die lug Bb Dan sou my Ne - anderdalman F G7 My hartsnaar so laat span C7 Oe oe oe oe oe Oe oe oe oe oe oe F La Del Da Del Da Di Da Da (ens.) A7 Bb6 G7 C C7 Db7 C7 Bb En sou my Ne - anderdalman F My aan die hare gryp en vang C7 Met 'n knuppel in my rug F F7 Gebalde vuis hoog in die lug Bb Dan sou my Ne - anderdalman F G7 My hartsnaar so laat span C7 Oe oe oe oe oe Oe oe oe oe oe oe

Song History

Published: March 28, 2026
Last Updated: March 28, 2026