Difficulty
Intermediate 💪
Rate for accuracy
🎸
Intro: C F C G C Verse: C F C Wanneer ek wakker word en sien hoe die nag begin te wyk G en besef dat ek deel kan wees van God se koninkryk C F C dan sê ek dankie aan die Vader vir Sy liefde en genade G C wat ons onderig en vorm om meer Sy wil te doen Chorus: C F Vader ek sê dankie dat ek U kan ken G Dankie dat U my so liefhet F C dankie vir die voorreg C F om te dien in Gees en Waarheid C Am F en Christus in ons C C die hoop op U heerlikheid
Verse: Gsus4 F C Wanneer die dag se keuses en besluite ons wil verswelg G G7 dat ons kan weet dat as ons ons deur U Gees laat lei C F C U aan ons die mag gee om seuns van U te wees Dm7 G C as ambasadeurs U Beeld en gelykenis op aarde te wees Chorus: C F Vader ek sê dankie dat ek U kan ken G Dankie dat U my so liefhet F C dankie vir die voorreg C F om te dien in Gees en Waarheid C Am F en Christus in ons C C Ab die hoop op U heerlikheid C# F# Vader ek sê dankie dat ek U kan ken Ab Dankie dat U my so liefhet F# C# Ab dankie vir die voorreg C# F# om te dien in Gees en Waarheid C3 Bbm F# en Christus in ons C C F# C# die hoop op U heerlikheid
Song History
Published:
Last Updated: