O Heer My God chords by Onbeskaamd
Guitar chords with lyrics
Tuning: Standard (E A D G B E)
Difficulty: Novice
Intro:
Em D C Em D G
Verse 1:
G C
O Heer my God as ek in eerbied wonder
G D G Gsus G
en al U werke elke dag aanskou
G C
Die son en maan, die aarde, sterre, wolke
G D G
Hoe U dit elke dag so onderhou
Chorus:
Em C G Bm Em
Dan moet ek juig my Redder n my God
Am B C D G
Hoe groot is U, hoe groot is U
Em C G Bm Em
want deur die hele skepping klink dit saam
Am B C D Em D C Em D G
hoe heerlik Heer, U grote naam
Verse 2:
G C
Ek sien die veld, die bosse, berge, vlaktes
G D G Gsus G
ek hoor hoe fluister grasse, stroom en wind
G C
O Heer U sorg, vir klein, vir groot, vir alles
G D G
en U sorg dag na dag vir my U kind
Verse 3:
G C
U Seun word mens in ons gebroke wereld
G D G Gsus G
kom vestig Hy Sy Koningsheerskappy
G C
Hy maak weer heel, wat sonde hier grbreuk het
G D G
Hy bring weer hoop en redding ook vir my Last updated:
Please rate for accuracy!
