Ek Wil Gereed Wees Chords by Onbeskaamd

Ek Wil Gereed Wees by Onbeskaamd

Chords

Rate for accuracy
🎸
0/5 ( votes)
Transpose
Font
Intro 

D 

Verse 1:

         D 
Ek wil gereed wees vir die Een wat kom 
         D                       A 
Ek wil gereed wees vir die Bruidegom 
         D                       G 
Ek wil gereed wees as Hy ons kom haal 
         D            A            G 
Ek wil gereed wees as Jesus my kom haal 


Verse 2:

         D 
Ek wil gereed wees vir Sy Koninkryk 
         D                        A 
Ek wil gereed wees as Hy my wil gebruik 
         D                   G 
Ek wil gereed wees om op te staan 
              D                A 
Vir Sy Koninkryk, vir Sy Heiligheid 
             D 
Vir Sy grote Naam
G             D 
Kom vorm my net soos U wil 
           G 
Kom reinig my in die vuuroond 
A     Bm 
Van U Heiligheid 
         G             D 
Kom vorm my net soos U wil 
              A         G 
Want ek wil gereed wees 
         D 
As Jesus kom 


Verse 3:

         D 
Ek wil gereed wees vir Sy Koninkryk 
         D                        A 
Ek wil gereed wees as Hy my wil gebruik 
         D            F#m    G 
Ek wil gereed wees om op te staan 
              D                A 
Vir Sy Koninkryk, vir Sy Heiligheid 
             D 
Vir Sy grote Naam 


 

         G             D 
Kom vorm my net soos U wil 
           G 
Kom reinig my in die vuuroond 
A     Bm 
Van U Heiligheid 
         G             D 
Kom vorm my net soos U wil 
              A         G 
Want ek wil gereed wees 
         D 
As Jesus kom 


Bridge:

         D 
Ek wil gereed wees (Ek wil gereed wees) 
         D 
Ek wil gereed wees (Ek wil gereed wees) 
         D 
Ek wil gereed wees (Ek wil gereed wees) 
         D 
As Jesus kom (As Jesus kom) 

         D 
Ek wil gereed wees (Ek wil gereed wees) 
         D 
Ek wil gereed wees (Ek wil gereed wees) 
         D 
Ek wil gereed wees (Ek wil gereed wees) 
         D 
As Jesus kom (As Jesus kom) 




         G             D 
Kom vorm my net soos U wil 
           G 
Kom reinig my in die vuuroond 
A     Bm 
Van U Heiligheid 
         G             D 
Kom vorm my net soos U wil 
              A         G 
Want ek wil gereed wees 
         D 
As Jesus kom

Song History

Last Updated: