Hou Bene Hou chords by Nolene
Guitar chords with lyrics
- Difficulty: Intermediate 💪
💓 BPM: 142
Intro:
D
Verse 1:
D
Ek gaan nie jok nie,
D
Hier in my rokkie,
D D
Voel ek nou uit my plek uit, (oh eeh ooh),
D
Almal hier sokkie,
D
En in ‘n hoekie,
D Dsus2
Staan ek alleen en op my lip byt,
G
Rock ‘n roll,
A Bm
Playlists vol,
D G
Dit is al wat my hart hoor,
G A Bm
Sal moet leer, hard probeer, (ooh ooh),
D A
Wat kan ek dan verloor?
Chorus:
D Dsus4
Oh, vastrap voete skoffel, skoffel op die beat,
D Dsus4
Met dieselfde songs van Eden ure op repeat,
G
My knieë lam!
G
Wat nou?
A
Ek’s ‘n Karen Zoid en hy’s ‘n Appel ou,
D Dsus4
Oh, linker voete sukkel sukkel oor die vloer,
D Dsus4
En my heupe wikkel wikkel maar dit lyk beroerd,
G
My knieë lam!
G
Oho-o-o-o,
A
Nou of nooit, vat jou kans, dans,
G
Met my hart hier op my mou,
A
Ek dink hy is die ou,
D
Hou bene hou!
D
Hou bene hou! Ooh ooh ooh ooh.
Verse 2:
Dsus4 D
Terug in my hoekie,
Dsus4 D
Nog nie moeg nie,
Dsus4 D
Wie weet of hy vir my kyk? (oh eh oh),
Dsus4 D
Nie dat ek soek nie,
Dsus4 D
Want in my boekie,
D
Vra ouens mos altyd die girls uit,
G G A Bm
Staan hy hier, rug teen die muur,
D G
Saggies streel hy oor my wang,
G G A Bm
Kom ons probeer, ek sal jou leer, (ooh ooh),
D A
Of sê my is jy bang? Nah.
Chorus:
D Dsus4
Oh, vastrap voete skoffel, skoffel op die beat,
D Dsus4
Met dieselfde songs van Eden ure op repeat,
G
My knieë lam!
G
Wat nou?
A
Ek’s ‘n Karen Zoid en hy’s ‘n Appel ou,
D Dsus4
Oh, linker voete sukkel sukkel oor die vloer,
D Dsus4
En my heupe wikkel wikkel maar dit lyk beroerd,
G
My knieë lam!
G
Oho-o-o-o,
A
Nou of nooit, vat jou kans, dans,
G
Met my hart hier op my mou,
A
Ek dink hy is die ou,
D Dsus4 D
Hou bene hou!
G G A
Hou bene hou! (ooh ooh ),
D
Hou bene hou!
Outro:
D Dsus4
Oh, vastrap voete skoffel, skoffel op die beat,
D Dsus4
Met dieselfde songs van Eden ure op repeat,
G
My knieë lam!
G
Wat nou?
A N.C.
Ek’s ‘n Karen Zoid en hy’s ‘n Appel ou,
E Esus4
Oh, linker voete sukkel sukkel oor die vloer,
E Esus4
En my heupe wikkel wikkel maar dit lyk beroerd,
A
My knieë lam!
A
Oho-o-o-o,
Bsus4
Nou of nooit, vat jou kans, dans,
A
Met my hart hier op my mou,
Bsus4
Ek dink hy is die ou,
E
Hou bene hou! (ooh ooh ),
A
Hou bene hou! (ooh ooh ),
Bsus4
Ek dink hy is die ou,
E E A Bsus4
Hou bene hou! (ooh ooh ),
E
Hou bene hou! Published:
Last updated:
Please rate for accuracy!
