Capo
1
Difficulty
Intermediate πͺ
Rate for accuracy
🎸
Tuning: E A D G B E Verse 1: F Jy probeer stadig wegkrap aan my siel, Csus4 C Met woorde wat jy so fyn sluip, Bb Ek weet nie eens ek word verniel, (ek word verniel). Pre-Chorus: F Maar weet net daar's 'n stuk van my, C 'n Stuk wat jy nooit ooit sal kry. Chorus: F Sny my met jou skerpste woord, Csus4 Slaan my met jou hardste hou, Dm Bb F Csus4 Niks sal my kan breek nie want ek's sterker, F Gee my alles wat jy het, Csus4 Dink ek kan nie sonder jou, Dm Bb F Csus4 Sal my nie breek nie want ek's sterker, Dm Bb F Csus4 Ek is vrou vrou, Dm Bb F Csus4 Vrou vrou.
Verse 2: F F Ek wil my tasse pak en ek wil jou oorwin, Csus4 Maar as ek by die deur uitloop, C Bb Bb Besef ek skielik ek moet oor begin. Verse 3: F F Hoe vee ek alles uit en waar begin ek weer, Csus4 C Csus4 C Bb As jy jou sΓͺ kon hΓͺ sou jy my stadig seker uitmekaar uit skeer. Pre-Chorus: F Maar weet net daar's 'n stuk van my, C 'n Stuk wat jy nooit ooit sal kry. Chorus: F Sny my met jou skerpste woord, Csus4 Slaan my met jou hardste hou, Dm Bb F Csus4 Niks sal my kan breek nie want ek's sterker, F Gee my alles wat jy het, Csus4 Dink ek kan nie sonder jou, Dm Bb F Csus4 Sal my nie breek nie want ek's sterker, Dm Bb F Csus4 Ek is vrou vrou, Dm Bb F Csus4 Vrou vrou. Bridge: Gm F Csus4 Jou liefde was goedkoop ek het duur betaal, Bb Dm Bb Csus4 C C Nou sal jy sien hoe 'n vrou kan staan [Interlude] F Sny my met jou skerpste woord, Dm Bb F C Niks sal my kan breek nie. Outro: G Sny my met jou skerpste woord, D Slaan my met jou hardste hou, Em C G D Niks sal my kan breek nie want ek's sterker, G Gee my alles wat jy het, D Dink ek kan nie sonder jou, Em C G D Sal my nie breek nie want ek's sterker, Em C G D Ek is vrou vrou, Em C G D G Vrou vrou
Video/Audio
Ek Is Vrou Chords Info
Published:
Last Updated:
Capo: 1
Difficulty: Intermediate πͺ
Chords: E, A, D, G, B, F, Csus4, C, Bb, Dm, Gm, Em